Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakenzicht Lodge

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 22, Sterkspruit Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Drakenzicht Lodge is in Schoemanskloof, 60 km buite Mbombela (Nelspruit), 8 km langs die N4.

Drakenzicht het 6 aparte selfsorgchalets wat geskik is vir 25 gaste en is ideaal vir paartjies, gesinne of gholfgroepe. Eenhede het kombuise (kombuisies in die eenhede vir 2), braaigeriewe en kaggels. TV's is ongelukkig nie beskikbaar nie.

Alle verblyf is op 'n selfsorg-basis en die chalets word tans nie daagliks skoongemaak nie. Verder kan gaste swem, bergfietsry, voetslaan, voëlkyk en sterrekyk. Dit is die ideale plek om gesinstyd in natuur te soandeer.

Dié chalets is op 'n berg teen die punt van die Drakensberg-bergreeks waar die grasvelde van die Mpumalanga Hoogland die hitte van die Laeveld ontmoet. Daar is ononderbroke uitsigte oor die Schoemanskloofvallei en die pad wat toegang bied na die eenhede word beheer deur sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 25 resensies vir Drakenzicht Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 11

Ligging

  • Portion 22, Sterkspruit Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Drakenzicht Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Schoemanskloof Mpumalanga
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 22, Sterkspruit Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8r25xsjqrXPpDvFONfFLacfNexHgckSkVP4nTGdo9ZtwCd6KCu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Portion 22 Sterkspruit Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.384075 30.505874
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem