Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakenzicht Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse Twin Chalets - Slaapplek vir 2
Seflsorg
Escarpment Family Chalet - Slaapplek vir 7
Seflsorg
Tuin-chalet vir gesin - Slaapplek vir 7
Seflsorg
Tuin-chalet - Sla
Seflsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is 'n grondpad van 8 km vanaf die N4 na die lodge wat nie geskik is vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Let asb.: Spitstyd- en langnaweekbesprekings: die datums van die bespreking en mimimum gaste in die gesinseenhede is onderhewing aan die instansie.

Ons behou die reg om 'n vaste minimumfooi per eenheid te hef as die kamer minder as 50% vol bespreek is.

Kredietkaartbesprekings: eenmalige 100%-deposito word gehef. 'n Addisionele administrasiefooi sal gehef word indien gaste hul bespreking kanselleer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 22, Sterkspruit Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8r25xsjqrXPpDvFONfFLacfNexHgckSkVP4nTGdo9ZtwCd6KCu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Portion 22 Sterkspruit Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.384075 30.505874
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem