Dream Beach Standard Chalets
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chalets
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Vuurwerke en rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Spoel asseblief sonbrandolies en -losies af voordat u die linne gebruik, aangesien dit vlekke kan veroorsaak. Enige gevlekte of beskadigde linne sal op die gas se koste vervang word, afgetrek van die breekskadedeposito.
Stilteure word tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf.
Die gemeenskaplike swembad is nie omhein nie. Gaste word versoek om versigtig te wees en te alle tye toesig te hou oor kinders en nie-swemmers.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Maak asseblief seker dat gasoonde en braaiers na gebruik afgeskakel is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ponta Malongane Road, Ponta do Ouro, Matutuíne, Maputo Province
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang