Dream Lodging
Beskrywing
Die Zach-eenheid het slaapplek vir 3 gaste op 3 enkelbeddens en daar is ingeboude kaste, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolf. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eerste eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 1 enkelbed. Daar is 'n badkamer met 'n bad, handstort, toilet en wasbak en daar is 'n aparte gaste-toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Dit sluit 'n wasmasjien in. Daar is 'n sitkamer met 'n TV met DStv en gemaklike sitplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tweede eenheid is oopplan met 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenheid het ook 'n volledige toegeruste kombuis vir selfsorg, asook 'n TV met DStv en gemaklike sitplek en ’n wasbak.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed en enkelbed, en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met DStv. Die kamer kan in 'n wittebroodeenheid omskep word teen 'n esktra koste. Dit sluit blomme, vonkelwyn, sjokelade, 'n kaasbord en peuselhappies in. Dis beskikbaar teen R1200 per nag per kamer en dit moet vooraf gereël word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haroldstraat 10, Mantevrede, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom