LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dream Place | LekkeSlaap
+7

Dream Place

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springboklaan 74, Theresapark, Akasia, Pretoria, 0155, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dream Place bied gerieflike gastehuisverblyf in Theresapark in Akasia, Pretoria. Verblyf word in 'n en suite-kamer in 'n gastehuis gebied met 'n privaat ingang wat na 'n tuin lei.

Die gastekamer het oorgenoeg kasspasie en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Daar is 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, plaaslike kanale asook WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die ligging bied toegang tot openbare vervoer soos busse en taxi's, die N4 en N1 wat na Menlyn Park-winkelsentrum lei en die N4 wat na Hartbeespoortdam en Sun City lei. Die perseel is 4,7 km vanaf Wonderpark Winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Dream Place
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Springboklaan 74, Theresapark, Akasia, Pretoria, 0155, Gauteng
  • Gaste dink Dream Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springboklaan 74, Theresapark, Akasia, Pretoria, 0155, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00eb76ec2ccd21cd698fb013c489eae56b95d4d4e1c75758a3a987995ae8bd3e277db2f24edced06c0cb0965552d1bd519b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 74 Springbok Avenue Theresapark, Akasia 0155 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.671172349247 28.145661364418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!