We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Dream View Rental

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 296, Pringlebaai, Overberg, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Dream View Rental is die onderste verdieping van 'n gesinsvriendelike villa in Pringlebaai, Overberg. Dié deel van die villa het 'n mooi see-uitsig met berge in die agtergrond. Die selfsorgvilla is geskik vir 10 gaste.

Daar is 4 slaapkamers en 2 badkamers in die villa. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer is ideaal vir 'n wittebrood en het sy eie dek met 'n Jacuzzi en 'n mooi fynbos-uitsig. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea het gemaklike banke, 'n TV, eetarea met oorgenoeg sitplek, 'n kaggel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien-tuimdeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus.

Die huis spog met 'n hangmat en 'n groot braai-area waar gaste lekker saam kan kuier. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n kragopwekker vir ingeval beurtkrag plaasvind.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit voetslaan, die Harold Porter Botaniese Tuin, sandplankry, kajakroei, Blouvlagstrande en 'n rits restaurante en winkels in.

Slaapplek

’n Bespreking by Dream View Rental sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Dream View Rental
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • High Level-weg 296, Pringlebaai, Overberg, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dream View Rental het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 296, Pringlebaai, Overberg, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1594b152d4169da74388f6ee65f2b88017a930da7d48c1e98abffd764baa1e249ff01b37180d4ac2cf636b37348d344ae2f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 296 High Level Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.3500163 18.823516