Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreamers Nest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Imtiaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Dreamers Nest
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Petra En Milla K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra En Milla K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Dit is 'n plekkie vir kuier.

Dreamers Nest se terugvoer

Dankie dat jy Dreamers Nest gekies het. Jou huis weg van die huis.

Dreamers Nest
Jorrie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jorrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

It was very pleasant and comfortable for our stay. It was not very difficult to locate the address. I will stay there again if I have to stay over.

Pieter S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Enkelreisiger

Uitstekende kliëntediens en kommunikasie.

Die verblyf is goed beveilig en in 'n rustiger area geleë. Dit is skoon en ruik vreeslik aangenaam en die kontakpersoon is baie hulpvaardig en stuur al die nodige inligting vooraf.

Jan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë en ideaal vir oornag.

Die motorhuisdeur wat ons moet oop maak is stukkend en daarom werk dit baie moeilik en kan ook nie sluit nie. Die vloer voor die stoof was vuil en dit het my ongemaklik gemaak. Die induksiestofie werk nie altyd nie en toe ek die eienaar/bestuurder nader het hy gesê hy sal later kom kyk.

Johan J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en goed ingerig. Eienaar baie behulpsaam.

Was net op aflewering van tafel en Dreamers Nest ideaal vir oorslaap vir besigheidspersoon.

Dreamers Nest se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde. Ons eenheid is nuut opgeknap en gaste se gerief is ons hoof prioriteit.

Dreamers Nest
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardkool 19, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c23c75753fed201fe94bcbb837d4f26d119a10d65ed1f4beed1429373aeb63ab962181987879356c623af5e7722efeeb4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 19 Hardekool Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -28.755711260795 32.067771216426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem