LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dreams | LekkeSlaap
+26

Dreams

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 70, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Dreams is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Beaufort-Wes.

Dié oopplan-eenheid het 1 dubbelbed, 1 enkelbed, en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n stort. En 'n ekstra enkelbed is beskikbaar op versoek.

Die selfsorg-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, koffie- en teemaakgeriewe, en eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamertafel en 'n TV met DStv. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese hek.

Beaufort-Wes het verskeie restaurante, besienswaardighede, en doendinge soos die Karoo Skemerkelkie Donkiekartoer, bergfietsroetes, 4x4-roetes en meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Dreams sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 88 resensies vir Dreams
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 70, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dreams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 70, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNGU1YjQxLWQ0NGMtNDg5OS05MjFjLTk5NjJiZWRkNDBiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 3 persone) 88 5 1 5 70 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -32.35199 22.59899
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!