LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dreamwood Guest House | LekkeSlaap
+11

Dreamwood Guest House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 5, Soneheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dreamwood Guest House is in Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, besoekers en oornaggaste. Dit is net 1 km van die middedorp af, sowel as van verskeie winkels, restaurante en ander geriewe af.

Die gastehuis beskik oor 7 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met DStv.

Wasgoed kan teen ekstra koste gewas word indien dit vooraf gereël word. Dit is ideaal vir gaste wat langer kuier.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe vir gaste wat hulle eie maaltye wil voorberei.

Dit is in 'n stil straat geleë en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 4 resensies vir Dreamwood Guest House
Netheid
1.8/5
Diens
1.8/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
2.3/5
Waarde vir geld
1.5/5

Ligging

  • Dirkie Uys-straat 5, Soneheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nelspruit Mpumalanga
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 5, Soneheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7GrABa35YWpTpiivabVdOH8k3GzTt1IJkCm9kJbZN5ixRJujCk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 4 5 1 2 5 Dirkie Uys Street Soneheuwel 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.4798 30.97599
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!