LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dreamwood Guest House | LekkeSlaap
+11

Dreamwood Guest House

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 4 resensies vir Dreamwood Guest House
Netheid
1.8/5
Diens
1.8/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
2.3/5
Waarde vir geld
1.5/5
Peet C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Peet C
Enkelreisiger

Baie onnet afgewerk. Nie DStv. Beddegoed onnet. Aircon werk nie korrek nie.

Deur kan ook nie normaal toemaak nie, moet sluit of hy staan half oop. Ook nie plugs vir yskas en mikrogolf nie, net vir een van hulle. Plek word nie aanbeveel teen daai prys nie. Parkering ook nie voldoende as jy 'n SUV ry nie.

Marianda S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marianda S
Besigheidsreis

Baie teleurstellend - ontvangs by die gastehuis was swak, geriewe is basies.

Parkering is probleem - nie genoeg vir al die kamers nie. Ek het laat ingekom en moes agter 5 ander karre parkeer - en noodgedwonge almal vasparkeer. Vroeg volgende oggend is ek wakker gebel en geklop om kar te skuif. Kamers was skoon, maar geriewe nie goed beplan/afgewerk nie. Die ontvangs en verwelkoming was swak en baie onprofessioneel, ek is net na kamer toe geneem sonder verduideliking van enige geriewe/parkering/Wi-Fi ens. Wi-Fi is nie vrylik beskikbaar soos aangedui nie - ek moes gaan vra vir Wi-Fi en toe is dit langtand aan my gegee. Die gang na die badkamer is minder as 700 mm - nie eers boustandaard nie en kan net sywaarts daar inloop. Handdoeke is hard. Geen stortgordyn/-deur voor stort nie en alles word nat. Plafonne nie geverf nie. Geen diefwering voor groot oopmaakvensters nie. Bed het nie bo-laken op gehad nie - slegs kombers en duvet en paslaken. Geen bedlampies. Nie aan te bevele tensy drastiese verbeterings gedoen word nie.

Anita F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging as jy Innibos wil bywoon. Moet egter nie luukse verblyf verwag nie.

Die afwerking in die badkamer kort aandag. Die spasie om tot in die badkamer te kom is nou en moet jy dwars draai om in die gangetjie af te beweeg. Die stort se kraan was los en sodra jy die water probeer oopmaak staan jy met die kraan in jou hand. Geen stort gordyn wat beteken als is nat. Geen warmwater by die wasbak. Die bietjie water wat wel uitgekom het was geroes. Die skuifdeur na die badkamer was uit hul skarniere en die handvatsel afgebreek vanaf die binnekant. Slegs 1 klam handdoek. Ons moes vra vir nog handdoeke. Die erf het hope bourommel op en oral blare wat bymekaar gehark is en netso gelos is.

Liza R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Liza R
Besigheidsreis

Dreamwood lost my booking.

We arrived at 6 PM, upon arrival Dreamwood did not know about us. Neither willing to sort out the confusion, the receptionist was not welcoming or even friendly. He was definitely not in a mood to assist, later we found out that a confirmation was sent to Dreamwood the morning of our arrival. This place is not professional or friendly. Will not recommend.

Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 5, Soneheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7GrABa35YWpTpiivabVdOH8k3GzTt1IJkCm9kJbZN5ixRJujCk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 4 5 1 2 5 Dirkie Uys Street Soneheuwel 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.4798 30.97599
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!