6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 2055, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Dreamy Beachfront Apartment is 'n bekoorlike eenheid op die 9de verdieping in Umhlanga Rocks, wat aan gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf en asemrowende 180-grade see-uitsigte bied. Dis die perfekte keuse vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne vakansiewegbreek.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel in wat na 'n balkon met sitplek buite en pragtige see-uitsigte lei.
Veilige parkeerplek, 24/7-sekuriteit, 'n gedeelde swembad en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan ook direkte toegang tot die strand en promenade geniet.
WIFI is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 2055, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dreamy Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 2055, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang