Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drecaso Self-Catering Chalets

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Drecaso Self-Catering Chalets
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carla V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Saam met vriende

Heerlik!

Vreeslik lekker! Dit was perfek vir 'n groep vriende! Genoeg spasie! Netjies! Alles wat jy nodig het is daar! Ons sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren M

Excellent hospitality.

Friendly welcome, excellent amenities and wonderful location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met vriende

Perfekte verblyf vir 'n groep vriende met kinders.

Meer perfek kan mens nie kry nie. Die klubhuis het oorgenoeg spasie en geriewe binne vir 'n groep as die weer nie wil saamspeel nie. Elke huisie is netjies en goed toegerus. Diens was ongelooflik. Plek is weer silwerskoon voor jy opgestaan het en sommer weer as jy uit was die middag. Kombuis is ten volle toegerus. Ons bespreek definitief binnekort weer! Dankie Dave en Claude!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drecaso Self-Catering Chalets se terugvoer

Thank you Karen for the lovely review. Dave and Claude said you were wonderful quests! We hope you see you again in the future. We are closing the farm for the next month and doing some upgrades so if you follow us on Facebook or Instagram, you'll see what we up to! Keep well and warm.

Drecaso Self-Catering Chalets
Beretha C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beretha C

Perfekte plek vir 'n groot groep. Uitstekende diens.

Ons was 3 onderwysers en 13 tieners. Die club house is die perfekte plek om saam te kuier. Binne en buite braai, swembad, pool tafel en baie games. DStv ingesluit. Baie mooi staproetes. Kon nie vir 'n beter plek vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

'n Verjaarsdagviering by 'n bo-gemiddelde gerieflike venue.

Vanaf die eerste aanblik van die 4 chalets en klubhuis, tot die laaste totsiens vir Angelique, bestuurder, was die naweek een groot opwinding en genot. Ons het al die chalets bespreek vir die groep van 16 persone sodat ons vir 2 dae onophoudelik kan kuier, gesels en eet. Elke gas het soggens kom vertel hoe lekker en snoesig hulle geslaap het. Daar was genoeg warm water in elke huis vir lekker storte. Die klubhuis het soveel pluspunte: dis baie ruim en gerieflik vir 14 volwassenes en 2 kinders. Ons almal het gemaklik sitplek gekry vir aansit etes. Die kombuis het alles wat jy nodig het om 'n groot groep kos te gee. Daar is 'n groot yskas, 'n kis-tipe vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Alle ander breekware, glase en messegoed is genoeg. Die oopplan-leefarea is ideaal want ons kan aanhoudend gesels terwyl kos voorberei word. Die meubels en interieur is baie smaakvol en baie gerieflik. Die plek word uiters goed in stand gehou en is baie skoon, netjies en 'n groot bederf om net te sit en ontspan. Die kinders het die silwerskoon swembad baie geniet. Die meeste van die tyd het die gaste op die patio gesit en die wonderlike uitsig oor die vallei en berge geniet. En natuurlik is die stilte en rustigheid van die omgewing die kersie op die koek. Die bergpaadjie teen die koppie uit is ook gaan stap deur die fikses en hulle was beïndruk met die uitsigte daar van bo af. Opsomming: ons gaan beslis weer hierdie plek bespreek want dit is presies wat ons benodig en droom van, as ons 'n wegbreeknaweek wil reël met familie en vriende. Dis geleë tussen Robertson en Bonnievale en glad nie so ver van die Kaap af nie. Om eerlik te wees wou ek die plek 'n geheim hou vir myself. Maar dis 'n stukkie goud daar tussen die berge en valleie en elkeen wat rus en vrede in 'n baie aangename plek wil ervaar, gaan besoek gerus Drecaso!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenine B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine B

A lovely place for holiday.

We had a lovely stay at Drecaso. Everything was perfect and an added bonus was that clubhouse was cleaned every morning by the lovely staff. We enjoyed every moment there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Bietjie gesukkel om plek te kry, maar toe ons eers daar kom... wat 'n plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart V

Perfek vir 'n groep of familiebyeenkoms.

Die plek is afgesonder en tog binne 30 minute se ry vanaf McGregor, Bonnievale, Robertson en Montagu. Perfek om as geheel te huur vir 'n groepsbyeenkoms. Baie rustige omgewing. Die gesamentlike onthaalarea is volledig toegerus met binne- en buitebraaiareas, asook potspeltafel (pool). Moet vermelding maak van Angelique as gasvrou se vriendelikheid. Voorstelle: neem ekstra hout vir laataand-kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drecaso Plaas, Boesmansrivierpad, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3433ab85d8456e81baf5b831adc6d2a6442252ee2a64f404d29b3475d96087279ebbe505474455b12b31d1fc310d7060c6c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 16) 8 5 1 5 Drecaso Farm Boesmansrivier Road 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.986897595946 20.022942685844