LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Driefontein Cottage | LekkeSlaap
+17

Driefontein Cottage

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Driefontein Cottage
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marli V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik stil en rustig.

Ons het ons naweek by Driefontein terdeë geniet. Dis stil en rustig daar, mens kan weer asem haal en jou siel vind. Die Cottage laat mens herinner aan vervloë dae, en het als wat mens nodig het. Beveel beslis aan vir enige iemand wat uit die stad wil ontsnap en na rus en vrede smag.

Willem B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Enkelreisiger

Ek het die plaasgeluide baie geniet en lekker visgevang!

Baie aangenaam! Sal beslis weer Driefontein toe gaan.

Edgar K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relax with a nice view.

Ideal place to relax after a long cycle ride on the network of gravel roads in the area, while watching the afternoon thunderstorms rolling in to take the heat out of the day.

Clarissa S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa S

Rustig.

Die is 'n lieflike plek om uit die stad uit te ontsnap. Alles was skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Lappies L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lappies L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker in ou huis.

Die roete na die huis kan beter aangedui word. Dit is op 'n plaas en geen aanwysers nie, veral as jy in die donker aankom. Verder kan die sekuriteit ook aandag kry in die lig van plaasaanvalle.

Hannes M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Besigheidsreis

Dit was 'n heerlike blyplek, baie rustig en gerieflik en mooi.

Sien sterre.

George V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en kalm plaasverblyf.

Lieflike plekkie op 'n plaas, stil en kalm. Mooi uitsigte op die dam. Eienaar het vir ons warmwatersakke uitgesit en 'n hele bottel vol beskuit. Heerlik! Die pad is 'n plaaspad.

Vanaf R1 950
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 950
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 950
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZWYzNjA5LTRiNzktNDk3MS05MjQ0LWVjY2IxYjAzZmMzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (vir 6 persone) 7 5 1 5 R34 Driefontein 9835 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.531155 29.269078
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!