LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Driftwood | LekkeSlaap
+19

Driftwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddlewood-weg 8, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Driftwood is 'n strandfront-selfsorgkothuis met slaapplek vir 10 mense in Southport, Port Shepstone.

Dié kothuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n stoep met 'n see-uitsig.

Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 mense. Al die kamers is toegerus met waaiers, en drie van die kamers deel slegs 2 badkamers met storte.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die toonbank geniet word. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Rook is verbode in die huis, maar word op die stoep toegelaat. Die huis is in 'n stil woonbuurt geleë en daarom word geen geraas en harde musiek toegelaat nie.

Die sitkamer het 'n TV, DVD-speler en DStv en bied toegang tot 'n gemeubileerde veranda wat uitkyk oor die swembad en die tuin. 'n Veiligheidsnet vir die swembad is ook beskikbaar.

Die tuin het lieflike melkhoutbome, braaigeriewe, sowel as 'n skemerkelkie-uitsig wat oor die strand uitkyk. troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Veilige parkeerplek word voorsien, en die eiendom het 'n alarmstelsel, balke en kameras.

Driftwood lei na 'n smal inheemse plantegroei en bied maklike toegang tot die Southport-strand. Southport bied 'n verskeidenheid restaurante en winkels, asook doendinge soos gholf, bowling, voetslaan en snorkel.

Slaapplek

’n Bespreking by Driftwood sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fiddlewood-weg 8, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddlewood-weg 8, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2d80ef035c92c9584cbcb1b8b1fc8673610889959b6e3286750ed8e92808c5a184bd83e87980c079ccb21002bc6a1301ed1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 10) 8 Fiddlewood Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.677066 30.508602
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!