Driftwood on 10
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 10 William Campbell Drive, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Driftwood on 10 is in La Lucia, KwaZulu-Natal, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf, waar jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die eiendom bied 2 pragtig gemeubileerde eenhede met 'n TV en gratis WiFi. Elke eenheid het ook 'n privaat en suite-badkamer, sowel as 'n kombuisie, 'n plafonwaaier, lugversorging en 'n eetkamertafel wat perfek is vir maaltye.
Buite bied die eiendom ekstra buitesitplekke, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkering.
Ligging
- 10 William Campbell Drive, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 William Campbell Drive, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang