Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Driftwood
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lourenco D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lourenco D
Saam met vriende

The stay was pleasant overall. Improvements could enhance guest satisfaction.

It was a pleasant stay. The overall experience was enjoyable. One of the plugs in the kitchen was not working. There was no scourer to wash with. Only two dishwashing tablets were provided for our 4-day stay. There was no braai wood or wood when we arrived for the first braai or for an indoor fire in winter. There were no basics, e.g., salt, coffee, tea. Basic pantry items are usually expected in rental accommodations, even if it's a self-catering setup. I don't expect a full pantry, but a welcome package would be great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne R
Saam met vriende

An amazing place to relax and enjoy the beautiful beach of Paternoster.

The house is spacious and the perfect spot for a big family. I will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Wonderlike ligging met 'n fantastiese uitsig.

Die huis is op die strand geleë met 'n heerlike uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma R
Gesin met klein kinders

Absolutely spectacular location. The house was superb. Very comfortable, and every finishing touch you need for a wonderful stay.

The floor was dirty and no broom, but other than that small thing, we were very happy with the house, the service, and most especially the location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie Hmj S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie Hmj S
Saam met vriende

Absolute wonderlike ervaring in Paternoster.

Ligging fantasties. Kinders speel op strand en jy kan hul dophou van stoep. Lekker troeteldier vriendelik. Al wat 'n bietjie gepla het, is dat jy die mense op die 1ste verdieping kan hoor loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi P
Saam met vriende

Absolutely loved our stay!

Thanks for a wonderful holiday!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chanelle A
Gesin met klein kinders

Relaxing, peaceful stay!

We absolutely loved our stay at Driftwood in Paternoster. The house is clean, spacious and provides all necessities. Beautiful open-plan kitchen and dinning area which overlooks the ocean waves. Each room in tip top shape which made resting a breeze! I would recommend the upstairs area for kids. One thing I will request is definitely more serving bowls, dishes and pots. We were a family of 8 so food servings were a lot for the amount of available pots and serving dishes we could use. We ended up washing out pots to reuse for a different dish.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi P
Saam met vriende

Had the best time!

Second time there and had a great time again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly teen die see met alles wat mens nodig het.

Baie goeie ligging en goed toegeruste huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suna V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suna V
Saam met vriende

N Lieflike huis in perfekte ligging. Asemrowende uitsig reg voor op die strand. Ook stapafstand na alle restaurante en winkels. Sal Driftwood defnitief aanbeveel.

Alles in huis was perfek sal net voorstel dat gaste ingelig word dat daar gebou word langsaan. Bouery begin net na 7 en eindig eers teen 5.30 so as mens bietjie wou inle was dit redelik steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Driftwood was a fantastic place to stay in, perfectly situated and beautifully done!

Had a wonderful stay, we will most definitely go back for another stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Driftwood was 'n fantastiese plek om te bly, perfek geleë en pragtig versier.

Ons het wonderlik gebly en sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Die huis het baie lekker geleef. Ons was beïndruk dat dit 2 aparte DStv-dekodeerders gehad het. Ek sou graag my voertuig in die motorhuis wou sit. Hoekom was garage gesluit?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierina O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierina O

Ongelooflik.

Skilderagtig mooi. Ontspanne atmosfeer. Netjies, skoon, ruim, prakties, pragtige binnenshuise versiering en 'n heerlike leefatmosfeer. Kyk na die dolfyne, walvisse, voëls en die ewige pragtige blou-blou see. Stay at Paternoster personeel hulpvaardig. Lokale inwoners vriendelik en gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene D
Saam met vriende

Was nice.

Beds definitely need replacing , towels also. Was enjoyable and location superb just very costly seeing it was very hot no aircon no fans and you cannot sleep with windows open because of opperrtunistic crime. We had no floor mats by baths and shower's floors can get slippery. In asking we were given bath mats. Would definitely go back if there was aircons and better beds and then the rates would be acceptable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftwood se terugvoer

Good afternoon,

Thank you for your feedback. I will be at Driftwood on Thursday and will action the replacement of the beds in due course.
Shower mats and fans will be provided - as for the windows, I recently added burglar bars to them in order to sleep with them open. I hope after the upgrades you will come and stay again. Kind regards, Paul Versfeld - owner.

Driftwood
Werner R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R

Pragtige huis op die see!

Pragtige huis op die see, het lekker ontspan en gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Advertensie was misleidend.

Alhoewel Driftwood 'n baie volledig toegeruste, gerieflike, ruim vakansiebestemming is, voel ons die advertensie op Lekkeslaap se webwerf is misleidend. Een van ons vereistes was parkeerplek binne en daarom het ons op Driftwood besluit alhoewel dit 'n groot plek is en ons net 2 persone was. Op die webwerf word dit geadverteer met parkeerplek binne. Met ons aankoms by die huis was die motorhuis toegesluit en slegs nadat ons navraag gedoen het, is ons meegedeel dat dit nie vir vakansiegangers beskikbaar is nie. Ons motor-alarm is 2 keer gedurende die nag in die tydperk wat ons daar was geaktiveer. Aangesien ons deur LekkeSlaap asook Paternoster Accommodation gewaarsku is oor "petty crime" het ons die huis alarm geaktiveer sodra ons die huis verlaat het. Die alarm het byna elke keer afgegaan, sodoende dat ons later slegs by die huis gebly het. Ons was nog nooit in die Weskus en sou graag die omgewing rondom wou verken. Verder word daar gespesifiseer dat die linne na 5 dae verander word. Ons was 8 nagte daar sonder dat die linne ooit vervang is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C
Saam met vriende

Great stay!

The staff was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Jacobsklipstraat 9, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6e941a092d6831ebc0aec66a826f58ea240613481ab36798e0a6843b87976c70cfc523b7021bc9cec9ba933fbb549866f78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 9 Jacobsklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.80614 17.8966299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem