Gastehuis in Kuruman

Droombos Guestrooms

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Yvonne R
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2025

Gemaklik, skoon, uitgerus! Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, skoon geriewe, en last minute beskikbaarheid! Ons het heerlik geslaap onder die aircon, en die arme gasvrou 4 uur gepla om weer verder te reis, maar sy was baie vriendelik en behulpsaam. Die badkamer is nie apart van die kamer nie (sonder 'n deur), en dus maak dit badtyd moeilik, maar daar is 'n lekker grasperk om te speel terwyl jy wag vir jou beurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Daniela Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

48 A Ds van Jaarsveld Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f3d39a216a4012d36f6f13e0cd122231ff2fb1a08da117d6e3157b9bb8a91595f60eb2f0f01f09e7ac936eb8cabb1ad7dc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 48 A Ds van Jaarsveld Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.440670699318 23.433962869836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang