Drostdy Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Drostdy Hotel is 'n luukse hotel geleë in die hartjie van die historiese dorpie Graaff-Reinet. Die hotel bied 'n keuse van 3 swembaddens in die pragtig versorgde tuine. Daar is ook 'n Africology Spa.

Die kamers is almal ruim en smaakvol versier en wissel van Standaardkamers tot Executive-kamers en Suites. Elke kamer is ingerig met 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, lugversorging, 'n kroegie met voorraad, 'n kluis, gratis WiFi, pantoffels en japonne asook verhitte handdoekrelings en ondervloerse verhitting in die badkamers.

Drostdy Hotel bied verder 'n restaurant op die perseel vir gaste, wat 'n heerlike verskeidenheid maaltye bedien. Dit is daagliks oop vir ontbyt, middagete en aandete.

Graaff-Reinet is in 1786 gevestig en is Suid-Afrika se vierde oudste landdrosdistrik. Die dorp het oor die 220 erfenis-gebiede, meer as enige ander dorp in Suid-Afrika. Die dorpie spog ook met voorbeelde van die manjifieke Kaap-Hollandse-, Victoriaanse- en Karoo-argitektuur.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Drostdy Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 790 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za