Fouriesburg Akkommodasie by Drs Place Guesthouse | LekkeSlaap
+11
+11

Drs Place Guesthouse

8 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heyns-straat 19, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Drs Place Guesthouse is in die bekoorlike dorpie genaamd Fouriesburg geleë en het 'n skilderagtige uitsig op die Malutiberge.

Die gastehuis het 5 ruim slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Daar is ook 'n gedeelde kombuis en 'n bekoorlike, gemeenskaplike sitarea met 'n gesellige atmosfeer waar gaste voor die kaggel kan kuier, 'n onderdak-swembad, Jacuzzi en 'n lowerryke tuin met braaigeriewe. Dit is ideaal vir groot gesinne van 6 tot 10 mense.

Fouriesburg het verskeie interessante besienswaardighede in en rondom die dorp wat gaste kan verken, soos die Motengpas, die Boesmanskrans-voetslaanroete en die Bethlehem-museum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Drs Place Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Heyns-straat 19, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Drs Place Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heyns-straat 19, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4YzMyNTNiLTQzMmItNDE5OC05MDU4LWM2MDZmMGUzODk3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 19 Heyns street Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -28.619206335235 28.208103096531
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za