Fouriesburg Akkommodasie by Drs Place Guesthouse | LekkeSlaap
+11

Drs Place Guesthouse

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Drs Place Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Antoinette H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, ruim vertrekke.

Gastehuis voldoen aan al ons vereistes maar ek dink die inligting op web is misleidend. Dit dui aan regmerkie by ontbyt en regmerkie by etes op versoek, maar eienaar het gesê hulle doen nie etes nie. Dan moet dit liewers nie op die web verskyn nie want dit dui ontbyt aan, wat nie die geval is nie. Verder was die gastehuis baie skoon, netjies, ruim en is daar werklik niks klagtes nie. Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Drs Place Guesthouse's terugvoer

Good day Antoinette,

Thank you for your review, it was great having you here. I have made the changes on the website so it will no longer be confusing. We are a self-catering establishment that does not offer breakfast at this stage. We might consider it for the future, however, we can arrange a breakfast voucher with one of the restaurants in the town if it is needed.

Regards,
Marius Viljoen

Drs Place Guesthouse
Naomie J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag verblyf word ontsettend waardeer. Baie dankie.

'n Pragtige en bekostigbare gastehuis waar alles binne loopafstand is. Die naaste natuurlik die bakery waar die heerlikste broodjies en ander gebak sommer so in die verbygaan gekoop kan word. Dank aan Marius vir die vele oproepe en Santa vir haar vriendelike bystand. Ons kom beslis weer.

Drs Place Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Naomie,

Dit was net n plesier vir my om gasheer te wees vir julle. Julle is meer as welkom om enige tyd weer te kom kuier en bring dan sommer die hele famielie saam ons het mos 'n lekker groot huis, julle was wonderlike gaste gewees.

Drs Place Guesthouse
Andries V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huislike verblyf, baie tuis gevoel.

Marius se gasvryheid is opvallend. Die woning is netjies, skoon en gerieflik. Die tuin en erf is baie goed versorg en veilig.

Drs Place Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Andries, dit was lekker om julle gasheer te wees. Ek kan nie wag vir die volgende kuier hier by ons nie. Julle was wonderlike gaste.

Drs Place Guesthouse
Marlene V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V
Gesin met klein kinders

Vriendelike Vrystaatse gasvryheid.

Ons het die naweek wat ons oorgebly het baie geniet. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly.

Drs Place Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Marlene, dit was lekker om julle hier te ontvang hoop om julle gou weer te sien.

Drs Place Guesthouse
Hannelie O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie O
Saam met vriende

Groot en gerieflik.

Eienaar is baie gasvry. Heerlike groot huis waar 'n groep mense saam kan kuier. Baie lekker ontbyt .

Drs Place Guesthouse's terugvoer

Beste Hannelie,

Baie dankie, julle was 'n wonderlike groep. Hoop om julle gou weer te sien en bring gerus volgende keer meer vriende saam.

Nogmaals baie dankie.

Groete,
Marius Viljoen

Drs Place Guesthouse
Uwe B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Uwe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

All that you need and more.

If you enjoy old style accommodation with all the necessities, including a pleasant braai- and entertainment area in and outdoors, this has it all. Don`t expect anything modern. Rooms a bit on the darker and colder side, sun hidden by too many trees. Service magnificent and ready to please.

Elsa P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies en baie rustig.

Ons het baie lekker gebly. Marius is baie behulpsaam en vriendelik. Die gastehuis is baie netjies en ek sal enige tyd dit aanbeveel.

Drs Place Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Elsa. Dit was 'n plesier om julle gasheer te wees, julle was uitstekende gaste. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Drs Place Guesthouse
Lambertus V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek, sal definitief weer besoek.

Goeie en vriendelike diens.

Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heyns-straat 19, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4YzMyNTNiLTQzMmItNDE5OC05MDU4LWM2MDZmMGUzODk3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 19 Heyns street Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -28.619206335235 28.208103096531
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za