Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drummers Nest

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maylaan 53, Adamayview, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Drummers Nest is in Klerksdorp en bied 3 selfsorg-eenhede wat altesaam geskik is vir 11 gaste. Eenheid 1 en 2 is op dieselfde deel van die perseel en Eenheid 3 is apart.

Eenheid 1 het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Dubbelbed óf 2 enkelbeddens kan op versoek in die leefarea voorsien word. Die leefarea het ook 'n TV met 'n DVD-speler. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas toegerus.

Eenheid 2 het 'n dubbelbed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV met verskeie DVD's en die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei toegerus.

Dié 2 eenhede is ideaal vir 'n groepbespreking van 6 gaste.

Eenheid 3 het 2 slaapkamers wat altesaam geskik is vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte- en 'n driekwartbed. Die eenheid beskik ook oor 'n sitarea met 'n TV, kaggel en 'n ekstra enkelbed. Verder is daar 'n braai-area en veilige parkeerplek. Ekstra braaigeriewe kan op versoek voorsien word.

Die eenheid maak van boorgatwater met 'n filtreersisteem gebruik. Dit beteken dat daar nie tydens beurtkrag water is nie.

Parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Drummers Nest is net 2 km vanaf die Matlosana Mall, 2,7 km vanaf die Wilmed Privaat Hospitaal en 3 km vanaf die Life Anncron Hospitaal. Klerksdorp bied 'n verskeidenheid restaurante en besienswaardighede soos die Rio Hotel Casino and Convention Resort, die Faan Meintjies Natuurreservaat en die Parklands Gholfbaan vir die gholfspelers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 59 resensies vir Drummers Nest
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Jaar gelys 5

Ligging

  • Maylaan 53, Adamayview, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Drummers Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klerksdorp Noordwes
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maylaan 53, Adamayview, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA883abe9b9461db7a22cb2764674ff84faaa591de413ffb9a8a98b9183c1662bd7f72a858b55e1ac7b92caefc9175fa9aeeea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 53 May Avenue Adamayview 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.846301673108 26.692428833135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem