Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du Bantry 9

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 114

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Du Bantry 9
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Antonette M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Alles wat jy nodig het, beste uitsig. Lief vir die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna H
Saam met vriende

Was aangenaam.

Sal graag handdoeke ingesluit by prys wil gehad het en basiese melk, koffie en tee vir eerste dag se aankoms. Weet dis selfsorg, maar dis basiese dinge. Mens reis ver en winkels is reeds dalk gesluit of mens het baie ekstra bagasie om saam te ry. Gewoonlik is sulke dinge as selfsorg ingesluit asook skoonmaakdienste. Die prys is nie goedkoper sonder dit nie. Du Bantry is so goed geleë en netjies dat hierdie Du Bantry in 'n ander klas sal plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du Bantry 9 se terugvoer

HI
Ek is bly julle het dit geniet, en jammer dat jy ektra goed sou wou gehad het, maar ongelukkig kos al daardie dinge geld en sal die prys heelwat laat verhoog, en dan sou jy dit dalk nie wou bespreek het nie, Dit is die rede hoekom ons so min vra vir die eenheid. Ek hoop jy versaan. Luzelle

Du Bantry 9
Francis V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Die uitsig is mooi en sentraal.

Veilig, netjies en naby die strand en winkelsentrum. Kort net 'n bietjie koelte op die balkon. Dankie, het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Ligging en uitsig baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met vriende

Wonderful place with friendly staff and to-die-for sea view.

Dream place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette M
Gesin met tieners

Awesome!

Die mooiste uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sophie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jammer het nie HiFi en DStv-volpakket nie.

Baie mooi uitsig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent sea view and location.

Excellent sea view from sleeping room and balcony. Location near Uvongo Beach - walking distance. Premises and garden are beautiful. Privacy and security are excellent. Private braai facility with sea view. Parking garage for your vehicle. Caretaker friendly and helpful when needed as well as the agents, Gerrie and Danie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda W
Saam met vriende

Baie lekker en rustig gekuier.

Blyplek was skoon en gerieflik en aangenaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie. Naby winkels en loopafstand tot op die strand. Pragtige see-uitsig. Plekkie mooi skoon en netjies. Sal defnitief weer Du Bantry bespreek in die toekoms.

Mooi see-uitsig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K
Gesin met klein kinders

It's a wonderful place, I will go back there at any time.

It's a wonderful place with a perfect sea view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Plek is skoon en netjies

Lieflike uitsig oor die see. Baie naby aan die hoofstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayleigh K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh K
Gesin met klein kinders

We had the best stay and will definitely be back again.

The place was perfect! The view was incredible and the complex itself was very quiet and relaxing. We will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ossie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ossie D
Gesin met tieners

Excellent accommodation.

I would recommend Du Bantry 9 to all who favour the south coast destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging en asemrowende uitsig.

Minder as 200 m tot by die strand, en direkte toegang tot die kusweg indien jy stap, maak die ligging ideaal. Onderdakparkering is ‘n bonus. Die braai/swemarea van die kompleks langsaan is soms steurend a.g.v. die oorverdowende geraas van die vakansiegangers. Die kombuis is puik toegerus, die eenheid was netjies en skoon en alles in werkende toestand. Word hoogs aanbeveel. Ek sal net voorstel dat besoekers sambrele bring vir die dek, aangesien dit heeldag vol son ontvang en baie warm word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Gesin met tieners

Uitstekende plek ek area

Virseker die geld werd. Sal altyd terug gaan en weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R638
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R638
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R638
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-straat 77, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf744e7af7cf9d5a3cdd88c6b08ac76b7538b239df44e856cfe9e44194d363947c145e0f58ebc26146b8f078e6884b17e354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R638 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 77 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.833261236082 30.397076950401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem