Du Toit Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Du Toit Selfsorg bied n tuinwoonstel met slaapplek vir 3 mense, ideaal vir familie van hospitaal pasiënte.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbel- en enkelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, tweeplaatstofie, binnebraai en 'n etenstafel. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.

Besprekings vir 1 nag sal ongelukkig net op kort kennisgewing (minder as 5 dae voor die inklokdatum), vir familie van pasiënte in die hospitaal en gedurende die week, gemaak word. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eienaars hul eie troeteldiere op die perseel het.

Du Toit Selfsorg is net 250 m vanaf Panorama MediClinic, 500 m vanaf Plattekloofsentrum, 3 km vanaf N1 City, 8 km vanaf Tygervallei en 18 km vanaf Bloubergstrand.

Slaapplek

'n Bespreking by Du Toit Selfsorg sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Du Toit Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]