LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+52
Gastehuis in Akasia

Duck & Dine

20% AF!
Spesiale aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2026 tot 31 Mrt 2027.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 44 Gillyflower Street, Winternest, Akasia, 0182, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Duck & Dine is 'n gastehuis met 'n artistieke, Franse en Boheemse styl in Winternest, Akasia in Pretoria. Hierdie unieke verblyf kan die ideale opsie vir 'n paartjie, sakereis of 'n gesin wees.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid unieke kamers met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste. Hierdie kamers het 'n dubbelbed, enkelslaapbanke, koningingrootte-beddens of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort of beide.

Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die welige tuin. Daar is ook braaigeriewe, 'n restaurant, 'n kroeg en 'n spa op die perseel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Sally F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustic woodsy quiet. I chose the Avery room, and I absolutely loved it. We had privacy. Just wish my stay was longer. It is a beautiful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Tayla M
Saam met lewensmaat
5.0
Love it. Fantastic, very quiet and tranquil. Would definitely stay here again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Marianda M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly! Baie unieke en kunsinnige plekkie. Baie lekker gebly!
Nov 2025
Marianda M
Gesin met tieners
5.0
Ons wil beslis weer gaan. Heerlik! Baie uniek!
Sep 2025
Vanessa B
Gesin met tieners
4.0
Baie stil en baie mooi en magical. Ons het dit baie geniet. Baie stil en sprokiesagtig.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 44 Gillyflower Street, Winternest, Akasia, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Duck & Dine het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
20 % AF
R750 R600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
20 % AF
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R750
20 % AF
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 Gillyflower Street, Winternest, Akasia, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6ccfe3e5697edf7006a9ae43b300abec3ad01f5c830d517a07bb68cc06a5db60093051900af3550332083ad411e91f1fd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 44 Gillyflower Street Winternest 0182 Gauteng 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -25.6548051 28.1281606
Soek in 'n groter streek