LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ducks Country House | LekkeSlaap
+32

Ducks Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell Bank-rylaan 32, Henley-on-Klip, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ducks Country House and Venue is 'n eklektiese gastehuis op die oewer van die Kliprivier. Dit is in die rustige dorpie Henley-on-Klip geleë, net 40 minute suid van Johannesburg.

Die herehuis het 2 ruim herehuis-suites. Dié 2 kamers beskik elkeen oor 'n leefarea, volledige en suite-badkamer, groot vensters en uitsigte oor die pragtige tuine. Die kamers is stylvol en gemaklik en volledig toegerus met lugversorging, platskerm-TV's met DStv se hotelpakket, koffie- en teemaakgeriewe en yskassies. Die herehuis-suites het slaapplek vir 'n hele paar gaste.

Ducks het ook 3 luukse houthuisies wat tussen die bome en bamboes in die lowerryke tuin versteek is. Die huisies het groot vensters wat uitkyk oor die kabbelende Kliprivier en die pragtige tuine. Die houthuisies en dubbelkamers en is ideaal vir rustige oornagverblyf of 'n romantiese wegbreek.

Ducks Country House and Venue het ook verskeie unieke venues vir onthale, troues en konferensies. Die koffiewinkel op die perseel bied heerlike kos wat met liefde bedien word. Die gemeenskaplike areas is ruim, gerieflik en goed toegerus.

Ons sien daarna uit om jou te verwelkom!

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Ducks Country House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mitchell Bank-rylaan 32, Henley-on-Klip, 1961, Gauteng
  • Gaste dink Ducks Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell Bank-rylaan 32, Henley-on-Klip, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjYTNiYWI1LWUzY2YtNDQ5OC05ZjYxLTEyODc4MjJlMWZiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 32 Mitchell Bank Drive Henley-on-Klip 1961 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.5454622 28.066266
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!