Izintaba Private Game Reserve Duiker Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 960 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Izintaba Private Game Reserve Duiker Cottage is 'n selfsorg-privaatkothuis wat op 'n privaat wildsplaas 51 km buite Vaalwater, in Limpopo geleë is, en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die beddens het muskietnette en wit katoenlinne. Daar is 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, en badhanddoeke en seep word ook voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Hierdie kothuis maak van sonkrag gebruik wat die toebehore in die kothuis ondersteun, behalwe ekstra toestelle.
Gaste kan die uitsig oor die bos en op die berge vanaf die onderdakstoep en die oopplan-sitarea, -kombuis en -eetarea geniet. Buite het gaste ook toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, kaggel en 'n klein boma.
Slaapplek
’n Bespreking by Izintaba Private Game Reserve Duiker Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Nikki Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 25
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom