LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Duikers Den | LekkeSlaap
+18

Duikers Den

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 15, Renosterkop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Duikers Den is op 'n 22 ha-bosveld met 'n ruim tuin ryk aan voëls en wild in Renosterkop, Nelspruit geleë. Dis net 3 km vanaf 'n winkelsentrum met 'n Spar, apteek, vulstasie en pizzaplek.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 9 gaste. Duikers Den kothuis is 'n oopplan-eenheid wat vir selfsorg toegerus in 'n landelike area. Duikers Rest is 'n pragtige selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers, 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens.

'n Kot is op versoek beskikbaar, wasgoeddiens teen ekstra koste en 'n skoonmaakdiens is beskikbaar vir langer verblyf. Die eienaars woon op die perseel en respekteer gaste se privaatheid, maar is beskikbaar om te help indien nodig. Daar is ook 2 Great Danes en 2 ouer honde. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien.

Onderdakparkeerplek, 24 uur-gewapende reaksie en sekuriteitseine is beskikbaar, asook oorgenoeg parkeerplek vir 'n karavaan, boot en sleepwa.

Daar is 'n 1 km-grondpad wat na die huis lei. Dis net 5 minute se ry vanaf Nelspruit se middestad en die Nasionale Botaniese tuin. Dis ook net 20 minute se ry vanaf die Kruger Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 47 resensies vir Duikers Den
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Plot 15, Renosterkop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Duikers Den het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 15, Renosterkop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA672f6c0189bace51d5d3b3405b627623082fb38c959e6908d5e8d52f80fdf1c697552965a33f84f3d399ffdbe75a4eccfa1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 Plot 15 Renosterkop 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.532798206954 31.009745994748
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!