LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Duikers Den | LekkeSlaap
+18

Duikers Den

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 48 resensies vir Duikers Den
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Susan C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Vriendelik, skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs, baie netjies en gerieflik. Natuurskoon is pragtig en 'n moet vir voëlliefhebbers.

Ronel M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Baie goed verwelkom.

Rustige area, baie mooi.

Corne V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Saam met vriende

Awesome.

Die natuur rondom Duikers Den is asemrowend. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Marisa B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B
Gesin met tieners

Will come back for sure!

Will come back anytime.

Dirk M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk M
Gesin met tieners

Baie rustige en stil plek om te rus.

Dit is 'n plek waar jy kan rus en daar is geen steurnisse.

Paul P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Besigheidsreis

Rustig in die bos.

Plek was skoon en netjies. Het geen probleme gehad nie. Hoofslaapkamer het 'n lekker bosveld-atmosfeer.

Liza K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza K
Gesin met tieners

Warm ontvangs in pragtige, rustige, ontspanne omgewing.

Ons is hartlik deur die eienares ontvang. Dit is 'n pragtige en rustige omgewing aan die buitewyke van die dorp. Ons kon ontspan en 'n heerlike nagrus geniet. Die tee en koffie met beskuit was 'n onverwagte, tog smullekker verrassing.

Marius D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met vriende

Ons tweede besoek en ek sal nie huiwer om weer daar te bly nie.

Die eienaar is baie hulpvaardig en het seker gemaak ons het alles wat nodig is. Ek het voorheen daar gebly en sal dit aanbeveel.

Zeldi V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeldi V
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Thank you for a lovely stay. We enjoyed your beautiful dogs and the pool very much. Will come again.

Jan B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Gesin met tieners

Lekker plek om te rus.

Baie veilige plek. Kids het die swembad geniet en kon rustig slaap.

Nadia S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia S

Baie basies, maar skoon.

Die ligging was nie maklik om te vind nie. Baie basies ingerig, maar tog skoon en netjies. Vir die reisiger wat in die ongerepte veld wil bly. Het die gaas voor al die vensters en die waaiers waardeer. Die gasvrou Sheila was vriendelik. Was baie veilig met die noodroepknoppie indien benodig.

Louise V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Gesin met tieners

Vriendelike mense, mooi rustige omgewing.

Dit is 'n mooi wêreld, mense is vriendelik, natuur is asemrowend. Dankie.

Richard F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard F
Gesin met klein kinders

Rustiek, maar tog die skoonste verblyf waar ons al ooit bespreek het.

Ons is deur ons vriendelike gasvrou Stelle verwelkom. Sy het seker gemaak ons voel welkom en tuis. Dit was een van die skoonste plekke waar ons al gebly het. Baie dankie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Rustic, yet cleanest accommodation we stayed in from all our bookings so far!

We were welcomed by our gracious hostess, Sheila, who made sure we felt welcome and at home. This was one of the cleanest places we have stayed in to date. Thank you so much!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Frederik E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie leker gebly.

Netjiese plek. Mooi omgewing. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Cecilia V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia V
Gesin met klein kinders

Vreedsaam en mooi.

Die enigste probleem was die dubbelbed - matras 'n bietjie te sag (ek het my rug 'n paar jaar gelede gebreek). Die volgende oggend 'n bietjie seer uit die bed geklim. Die kinders het soos klippe geslaap.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and beautiful.

The only problem was the double bed - mattress a bit too soft (I broke my back a few years ago). Next morning getting out of bed a bit sore. The kids slept like logs.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Malinda S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S
Gesin met klein kinders

Lekker huis langs die bos.

Vriendelik ontvang. Lekker ruim huis met pragtige uitsigte en lekker om daar te stap.

Chrizet E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrizet E
Gesin met tieners

Rustig en tuis.

Ons is baie welkom en tuis ontvang en kon tydjie daar lekker rustig spandeer. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie lekker, sal weer besoek.

Jeff M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff M
Gesin met tieners

Baie gerieflik. Pad is net 'n probleem.

Vriendlike ontvang. Mooi verduidelik oor alarm.

Susan M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M
Gesin met klein kinders

Ons was baie vriendelik ontvang en tuis laat voel.

Die kinders het die liefdevolle Great Danes baie geniet en ons almal het lekker gekuier. Diens was uitstekend!

Estelle N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N
Gesin met klein kinders

Gerieflik, skoon, alles werk.

Vriendelike, warm ontvangs.

Jan V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Rust en ruimte hebben we gezocht en gevind.

Schiela is a wonderful host and there to help in anyway she can.

Madelein V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V
Gesin met klein kinders

Ruim, netjiese gerieflike verblyf met baie vriendelike gasheer.

Baie dankie. Sal beslis weer hier bespreek in die toekoms as ons in die area gaan vakansie hou!

Cornel J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel J
Gesin met klein kinders

Ons het dadelik tuis gevoel.

Dit was ideaal vir ons met die kinders. Hulle kon lekker speel en fietsry. Goed toegerus. Gemaklik geslaap.

Braam N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam N

Goeie waarde vir geld en 'n uitstekende rusplek.

Richard en Sheila was baie vriendelik en gasvry. Die Den is beslis die regte plek om net weer asem te skep in 'n baie stil en veilige omgewing. Ons sal dit beslis weer gebruik.

Duikers Den's terugvoer

I am delighted to hear your stay with us at Duikers Den was a good one. It was a pleasure to meet you and have you stay over with us.

Duikers Den
Chantelle D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Lekker rustig en gerieflik.

Duikers Den is 'n lekker wegbreek uit die stad en is soos 'n huis weg van die huis.

Rensche D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rensche D
Gesin met tieners

Beveel Duikers 100 % aan. Waarde vir geld vriendelik, eienaars.

Perfekte plekkie. Nes die fotos lyk is alles reg. Sal dit weer gebruik.

Carina W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W
Saam met vriende

Die eienaars was verskriklik vriendelik, hulle het ekstra moeite gedoen met goed wat dit vir ons geriefliker sou maak.

Met aankoms was die oulike blyplek baie netjies, daar was vars beskuit en melk vir ons, die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om dinge vir jou gerieflik te maak. Ons het baie lekker gebly, geen geraas en mooi natuurskoon.

Chantal V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, goed ingerig.

Die bespreking het seepglad verloop. Alles was pynlik netjies, en waarde vir geld.

Belinda D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Baie geniet. Dit was so stil en rustig en almal was so vriendelik. Sal weer volgende jaar daar wil tuisgaan met die Innibosfees.

Jorrie J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jorrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oud en vervalle.

Die honde en katte op die perseel doen dit nie.

Duikers Den's terugvoer

I am sorry that the guests were not happy with their stay at Duikers Den.
When asked how they enjoyed their stay and if everything was alright, they replied everything was perfect.
Pity they did not share their grievances with us then.
Let it be noted, that we charge one of the lowest prices for accommodation in the area. R150 per person per night.
The cottage caters for 4 people. They requested a bed for an extra person which we accommodated happily and charged then a further R50 per night.
I feel this review in unfair as people are expecting 5 Star luxury for the lowest prices.
I also feel they do not read the description of the place before booking. It states quite clearly that we have animals and we are in a rural setting.
We make every effort to keep the cottage spotless and comfortable. All the appliances work and it would be nice to know exactly what the quests felt that was "oud en vervalle".

Duikers Den
Shannon K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shannon K
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer en baie skoon.

Tannie Sheila en haar man was wonderlik, gasvry en vriendelik. Die eenheid is baie mooi skoon en netjies, sal vir seker weer daar bly. Al woon hulle op die perseel het ons nie geweet van mense om ons nie en die honde is kindervriendelik!

Annelise B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Annelise B
Gesin met tieners

Foto's en werklikheid verskil.

Die verblyf by Duikers Den was nie op die standaard soos wat die webblad wys nie. Die plek verdien nie die sterrietjie wat ek daar gesit het nie.

Duikers Den's terugvoer

I am sorry you were not satisfied with your stay. It was a pity you did not discuss your problems with us when you were here. As you can see by previous reviews we have only had good comments about the cottage.
The pictures depict exactly what is here. In the listed description on the TravelGround site, the open plan cottage is clearly explained.

Duikers Den
Tracey S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hidden treasure for sure.

Just stayed one night. Really peaceful. Little bar and restaurant just up the road with great food. Will definitely be back one day.

Susan V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie skoon en netjies. Alles wat nodig is is daar, ek sal egter aanbeveel dat nog `n waaier dalk ingesit word.

Joey M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey M
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam. Eienaar baie hulpvaardig en vriendelik.

Duikers Den is geleë in 'n pragtige omgewing. Dis soos om in 'n sprokie in te stap waarin jy die grootsheid van die Here se skepping beleef. Wens ek kon langer daar bly. 'n Ware lushof!

Duikers Den's terugvoer

Dear Joey,

Thank you for your kind review. Our prayer is that people like yourself, will feel the peace and presence of our Lord here at Duikers Den and be refreshed.

Kind regards,

Sheila

Duikers Den
Elsa G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Saam met vriende

Baie rustig. Aangename eienaars, baie behulpsaam en vriendelik.

Ons sal enige tyd weer gaan. Skoon en netjies, heerlike swembad.

Duikers Den's terugvoer

Dear Elsa,

We are so pleased you enjoyed your stay with us. It was a pleasure to accommodate you and your friends.

Kind regards,

Sheila and Richard

Duikers Den
Bernardus D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernardus D
Gesin met tieners

Fantasties!

Die mense is baie vriendelik en die plek is baie mooi.

Simon K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Simon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees. Ons is baie vriendelik ontvang.

Bietjie gesukkel met padaanwysings.

Michelle N - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Gesin met tieners

'n Gesin met tieners wat oornag het.

Ons was hartlik en warm verwelkom. Dis 'n heerlike skoon en netjies plekkie wat ons beslis weer sal besoek.

Duikers Den's terugvoer

Dear Michelle,

Thank you for the kind review. It was a pleasure hosting you and your family. I wish you all the best in house hunting and that your daughter is well prepared and relaxed for her upcoming matric exam.

Kind regards,

Sheila

Duikers Den
Estie D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies!

Baie lekker verblyf vir 'n rugsakreisiger.

Wouter V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V
Gesin met tieners

Heerlike vriendelike veblyf.

Na 'n lang dag op die pad was dit heerlik om by 'n veilige plekkie te kon oornag en om die karavaan buite te kon los. Heerlike warm stort en alles was daar wat ons nodig gehad het. Vriendelike en behulpsame eienaar - was selfs bereid om 'n 5de gesinslid te akkommodeer.

Maria B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, bly gerus oor by Duilers Den.

Wat 'n fantastiese ervaring! Ek kan regtig Duikers Den aanbeveel. Ons het so tuis gevoel en ons is met hartlikheid ontvang en rond gewys. Ons het ten alle tye so veilig en gemaklik gevoel!

Christiaan V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Netjies, skoon en mooi.

Mel S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mel S
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en die eienaars is lieflike mense.

Ons was baie verbaas deur die baie skoon, en lieflike plekkie wat ons, 'n tuiste kon noem vir die langnaweek. Baie dankie aan die eienaars vir julle vriendelikheid, en hulpvaardigheid. Ek en my man saam met die kinders het ons verblyf baie geniet. Ek het alreeds die plekkie vir almal aanbeveel. Die plekkie is baie oulik en dit is ideaal geleë indien jy die omgewing wil verken. Baie dankie vir die koffie en beskuit. Dit was 'n lekker bederf gewees. Indien ons weer Nelspruit se omgewing toe gaan sal Duikers Den ons enigste keuse vir verblyf wees.

Jean K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean K
Gesin met klein kinders

Lovely.

Peaceful and quiet, friendly hosts.

Lloyd S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd S
Gesin met klein kinders

Nice people, nice place. Affordable.

Close to amenities. Good base for exploring Nelspruit and surrounding areas. Go visit Kaapsehoop.

Teresa B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa B
Gesin met klein kinders

Ons het verblyf by Duikers Den baie geniet, plekkie netjies en baie rustig.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Duikers Den is baie goed geleë. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly en die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Hannelie W - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W
Gesin met tieners

Ontvangs deur die eienaars, Cheryl en man is baie goed en vriendelik! Die omgewing is baie rustig, netjies en skoon in die huisie ook, baie huislike atmosfeer!

Die eienaars is dierbare mense! Baie vriendelik en regtig hulpvaardig! Die eenheid is baie netjies en skoon en dit is 'n lekker wegbreek vir stilte en besinning saam met die gesin. Dis lekker om met die gesang van tarentale en hoenders wakker te word in jou ore. Die duikertjies het gou kom hello sê en het ons dit regtig baie geniet. Ons kan DUIKERS DEN aanbeveel vir enigiemand, tot selfs my dogters het dit vreeslik geniet!

Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 15, Renosterkop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA672f6c0189bace51d5d3b3405b627623082fb38c959e6908d5e8d52f80fdf1c697552965a33f84f3d399ffdbe75a4eccfa1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R685  per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 Plot 15 Renosterkop 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.532798206954 31.009745994748
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!