LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Duinepos Chalets | LekkeSlaap
+34

Duinepos Chalets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Duinepos Chalets is ‘n toevlugsoord vir voëlkykers en natuurliefhebbers. Hierdie bekoorlike chalets is in die Weskus Nasionale Park, 15 km vanaf die Langebaan-strandmeer en 17 km vanaf Langebaan se middedorp. Die kamp is binnelands tussen die natuurlike bos geleë.

Duinepos Chalets bied 10 selfsorg-chalets met slaapplek vir 4 tot 6 mense. As daar net vir 1 of 2 gaste bespreek word, sal die tweede slaapkamer gesluit bly. Dit is afgeleë en stil en een van die min plekke waar gaste soggens net met die voëlsang wakker word. Dis waarom voëlliefhebbers van heinde en verre na Duinepos toe kom. Die chalets het toegang tot 'n gemeenskaplike kuier-area.

Indien 2 gaste wat oorbly nie 'n kamer wil deel nie, sal die tweede slaapkamer beskikbaar gemaak word teen ekstra koste, maar dit moet op die besprekingsvorm aangedui word.

Duinepos Chalets is die ideale plek vir gesinne en groepe wat van die buitelug hou en gehaltetyd saam wil deurbring. Daar is geen TV nie en net beperkte selfoonsein. Dit sorg dat gaste die dag in die natuur deurbring en dat die aande gevul is met gesels, bordspeletjies en boeke.

Die Weskus Nasionale Park en omgewing bied staproetes, fietsry en voëlkyk. Die Langebaan-strandmeer is 'n watersportparadys.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 74 resensies vir Duinepos Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duinepos Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnaTAhlp4IVYlDrIZFFvdr2zEoyrCFfFVTS4T0I9eMRE66LNgLa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 West Coast National Park Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.194629821701 18.138207793236
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!