LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Duinesee | LekkeSlaap
+11

Duinesee

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Duinesee is 'n selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers op die tweede vloer, net 400 m van die strand af in Witsand. Soos die naam aandui, het dié woonstel 'n wonderskone uitsig oor die see en die duine.

Die kroeg met sy uitsig oor St Sebastiansbaai is nét die plek te sit en walviskyk. Witsand is ook bekend vir sy ongerepte Blouvlagstrand, sowel as die branderplankry-, seilplankry-, visvang-, snorkel- en voëlkyk-geleenthede.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis, 'n eetkamer en 'n braai- en TV-kamer. Die woonstel het 2 dubbelbeddens en 3 enkelbeddens. Linne word voorsien. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet en daar is ook 'n aparte gaste-toilet.

Die braai- en TV-kamer beskik oor 'n TV met volledige DStv-kanale, 'n kroeg en 'n balkon. Onderdakparkeerplek is vir een motor beskikbaar.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Duinesee sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Duinesee
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duinesee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZTQ2MTAwLWRlMDQtNDdlNC05Yjg2LTY0OTBjYjQxYjdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 5 persone) 37 5 1 5 31 Blombos Crescent Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.393680464558 20.854855542358
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!