Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duma Manzi Eco Lodge and Spa

Lodge
Luukse Visarend-kamers
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers spog elk met 'n asemrowende uitsig oor die rivier en op die sandsteenkranse waar visarende gereeld gewaar word. Die elegante oopplan-slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en toegang tot 'n gemeenskaplike rotspoel en dek. Daar is 'n oopplan-bad en -stort in elke slaapkamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede. Gaste kan by die plaashuis bo parkeer en sal dan met 'n 4x4-voertuig op 'n skilderagtige roete na onder vervoer word. Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers langs mekaar wat elk 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang het. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers het toegang tot 'n privaat tuin met 'n rotspoel. Gaste moet asb. daarop let dat die rotspoel nie 'n net het nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede. Gaste kan by die plaashuis bo parkeer en sal dan met 'n 4x4-voertuig op 'n skilderagtige roete na onder vervoer word. Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Sandsteenkamers
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is elkeen smaakvol versier en spog met 'n privaat plonspoel en ingang wat na 'n houtdek met 'n rivieruitsig lei. Die en suite-slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is 'n bad en 'n stort in elke badkamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede. Gaste kan by die plaashuis bo parkeer en sal dan met 'n 4x4-voertuig op 'n skilderagtige roete na onder vervoer word. Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R624, Richmond, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPyqHQaqJyA5DqlTNFDCyN0OIrtQdmOtOZWnsdWZ1CTT8ICJqA4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense R624 45 km from Richmond 3780 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.017826 30.290393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem