Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dumela Flat 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba in Margate. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby aan die strand.

Die woonstel is op die grondvloer geleë en is volledig gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n tweede badkamer om te gebruik. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die oopplan-eetkamer en -sitkamer het gemaklike sitplek met 'n platskerm-TV met DStv-toegang (bring net jou eie slimkaart en dekodeerder).

Die sitkamer het 'n skuifdeur wat op die stoep oopmaak met 'n tafel en bankies met gedeeltelike uitsigte oor die strand aan een kant en die kompleks aan die ander kant. Die kompleks het ook 2 braai-areas en 'n swembad, tennisbaan en speletjieskamer vir gaste om te gebruik.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en die woonstel is net 'n kort entjie se ry van heelwat doendinge af soos die Wildekus, San Lameer Gholfbaan, die bekende Oribi Gorge-park en die wêreldbekende "big swing" by Oribi Gorge en soveel meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Dumela Flat 11 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir Dumela Flat 11
Netheid
1.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMWJlZjMwLTE2NTAtNDRhZS05NWRkLWUzNzkwYjgxYjRiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.853924275896 30.378240942882