Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 11

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Nobomi Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 140

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir Dumela Flat 11
Netheid
1.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Lanie C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lanie C
Gesin met klein kinders

Was baie aangenaam en modern.

Maar net jammer ons het bedbugs opgetel in die hoofslaapkamer se bed. Dit was aangemeld by die bestuur van Dumela, en hulle het die dag van ons vertrek die eenheid afgeblok om die matras te verwyder of te spuit daarvoor. Maar sal voorstel dat die eienaar die braaier op die stoep vervang, en net die mure kort bietjie verf. Dit was opgemerk dat die woonstel nie baie goed skoon gemaak word nie. Want orals was spinnerakke sigbaar agter die gordyne en onder die banke. Ons moes ook self elke keer gaan vra vir 'n asbliksak om ons asblik skoon te maak. Die een ontvangsdame was nie te behulpsaam nie, en wou nie help daarmee nie. Maar 'n ander dame het dadelik vir haar instruksie gegee om vir ons 'n swart sak te gee. Verder is die personeel almal baie vriendelik en beleefd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMWJlZjMwLTE2NTAtNDRhZS05NWRkLWUzNzkwYjgxYjRiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.853924275896 30.378240942882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem