LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dumela Flat 12 | LekkeSlaap
+18

Dumela Flat 12

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Dumela Flat 12
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Renier & Genevieve G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier & Genevieve G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon, sentraal en op die strand. Dierevriendelik met honde hoekie. Diere ook welkom op die strand.

Ons hou baie van Dumela flat 12. Parkering vir ons voertuig reg voor die deur. Ons het nie nodig om 2 of 3 stelle trappe te klim nie. Braai-area is baie skoon en netjies. Personeel en sekuriteit baie vriendelik. My hondjies mag op die strand kom en hulle geniet dit baie. Daar is ook 'n diere hoekie vir die hondjies. Die Flats is baie sentraal met nodige winkels loopafstand.

Caron F - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caron F
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf in 'n veilige omgewing.

Die woonstel was netjies en volledig toegerus. Die toegangshek tot die strand was baie gerieflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A very enjoyable stay in a secure environment.

The flat was neat and well equipped. The access gate to the beach was very convenient.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMzc1NWVjLTg1YTUtNGQ4Yi04ZjRlLTY2NzhlODY3ZWQ1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.854023018311 30.378460241139
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!