LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dumela Flat 12 | LekkeSlaap
+18

Dumela Flat 12

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 450 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Dumela Flat 12
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Volle betaling word voor die inklokdatum vereis vir alle naweekbesprekings.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 en 'n administrasiefooi van R450 is betaalbaar vir elke bespreking.
Daar is opsionele ekstras wat vooraf by die kantoor bespreek kan word.
Bring jou eie strandhanddoeke. Ons is 'n troeteldiervriendelike oord, maar 'n skoonmaakfooi van R50 sal vir jou hondjie gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMzc1NWVjLTg1YTUtNGQ4Yi04ZjRlLTY2NzhlODY3ZWQ1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.854023018311 30.378460241139
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!