Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 17

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Weg 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dumela Flat 17 is in die Dumela Vakansieoord in Margate aan die wonderskone Hibiskus-kus geleë. Die streek is veral bekend vir sy vriendelike mense. Dumela Holiday Resort is een van die beste gesinsgeoriënteerde oorde aan die Natalse Kus. Daar is verskeie geriewe op die perseel, dit sluit in 'n patio wat 'n uitsig het oor die goue strand, waar jy in die warm Indiese Oseaan kan baljaar. Die area het 'n swembad, plonspoel vir kinders, kroeg en braai-areas.

Die woonstel is op die eerste verdieping en het skilderagtige uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede gedeelde badkamer. Stort- en badgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n eetkamerarea met stoele vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 'n sitkamerarea met 'n klein rusbank waar gaste kan ontspan en TV kan kyk op die platskerm-TV.

Hope pret wag op jou met al die geriewe op die perseel. Buiten die swembad is daar ook 'n sauna, 'n gimnasium, 'n sonbed, 'n klein tennisbaan, 'n speelarea met 'n trampolien, 'n vermaakkamer met 'n pooltafel, 'n veerpyltjiebord en tafeltennis. Daar is 6 pragtige gholfbane binne 'n halfuur se ry en nog vele meer 1 uur se ry van ons af. Daar is 'n Spar-supermark, 'n drankwinkel en 'n apteek binne stapafstand.

Jy kan jou wasgoed daagliks gaan afgee en jou klere sal dieselfde dag gewas en gestryk word. Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens beskikbaar teen 'n ekstra fooi per dag. Onderdakparkeerplek om jou motor veilig te hou is beskikbaar. Daar is ook 'n selfdiens-karwasarea sodat jou ryding mooi skoon kan bly. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerders en -slimkaarte saambring. Rook en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Dumela Flat 17 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Nobomi Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 140

Jaar gelys 8

Ligging

  • Manaba Beach Weg 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Weg 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MDkzNGUwLWEzZmYtNDBjMi1hNWRiLWI4ZDhmNWVlNGM5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 1 Manaba Beach Road Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854036833994 30.378192020238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem