Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 18

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Nobomi Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 140

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Dumela Flat 18
Netheid
3.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Thys B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe vir die swak weer het ons dit geniet en 'n dag ekstra bespreek.

Stil en die plek was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumari H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sumari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë ... woonstel baie swak!

Ons besoek reeds Dumela vir 5 jaar nou en elke jaar bly ons baie lekker. Dumela 18 is net baie teleurstellend aangesien ons ons vakansie omgewerk het om die woonstel droog te hou weens die rede dat die woonstel orals lek! Dit was ons eerste keer wat ons so teleurgesteld was by Dumela.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald L
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

As 'n mens basies 'n lekker stand wil besoek met blyplek wat binne jou begroting pas, is dit die regte plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumela Flat 18 se terugvoer

Thank You, we look forward to hosting you in the future.

Dumela Flat 18
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rylaan & Marine Weg 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMjk1M2M2LThkM2YtNDI2MC04YWMyLTQ4Mzc2ODI4ZDJiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.853944729403 30.378572893918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem