Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 21

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Nobomi Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 140

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 3 resensies vir Dumela Flat 21
Netheid
3.3/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Pieter P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter teleurstelling, definitief nie waarde vir geld nie. Geen reëls word toegepas nie.

Die bed in hoofslaapkamer moes al 10 jaar terug geruil gewees het. Bitter oud en deurgeslaap. Die sitkamerbank is ook baie oud en deurgesit. Glad nie sal aanbeveel nie. Daar is ook net die basiese goed in kombuis. Gaan eerder na ander oord as jy waarde vir geld soek. Daar word tot in oggendure geparty deur ander inwoners, niemand gaan maak hul stil nie. Thanks but no thanks. Sien my nie weer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker om daar oor te bly. Woonstel mooi netjies en skoon met alles wat jy nodig sal kry.

Aangename verblyf gewees. Lekker naby strand en 'n pluspunt is die toegang na strand wat so gerieflik is met privaat deurgang daarheen. Ook loopafstand na Margate se hoofstrand. Kompleks mooi netjies en skoon. Braai area en swembad word baie goed onderhou. Sal beslis weer van die kompleks gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hardus L
Gesin met klein kinders

Eenheid is goed geleë en gerieflik en ons het 'n aangename tyd gehad afgesien van fasiliteite buite werking en geen swem op strand.

Eenheid is netjies. Naby strand geleë. Bykans alle fasiliteite soos op webtuiste genome was onder konstruksie en kon nie gebruik geword het nie alhoewel niemand besig was met die konstruksie daarvan. Fasiliteite wat nie gebruik kon word nie is borrelbad, gimnasium, klein swembadjie, sekuriteitshek na strand en koffiewinkel. Strand was vir die hele tydperk van ons verblyf 'n geen-swemstrand. Moes dus na nabygeleë strande gaan om te swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Manaba-kusweg en Marine-rylaan 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmMjdiMWU0LTkwMTctNDRkYi1iMTM1LWNjNzA5MTMwNjQ3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854046044448 30.378497792065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem