Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 3

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Dumela Flat 3
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Kevin N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin N
Gesin met klein kinders

The complex is child friendly.

The complex is situated in a convenient area, where the shops, pool, beach and kids play area is conveniently situated and the place is very neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedrick M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cedrick M
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier, lekker geriewe vir die kinders, privaat toegang tot die see.

Die flat self is mooi ingerig. Twee badkamers wat baie handig inkom met twee kinders. Lekker braai-area om te kuier. Het die plek geniet. Was net nie tevrede met die skoonmaak nie, hulle nie gereeld kom skoonmaak nie. Het ook nooit kom omsien na die lig wat nie gewerk het in die een slaapkamer nie. My kar het gebreek en was nie seker of dit betyds sou reg wees voor check out nie, het toe voort gegaan en 'n extra aand bespreek. My kar was toe voor check out reg en wou weet of ek die extra aand kon kanselleer met kansellasiefooie, maar die manager kon my nie te moet kom nie. Dit het suur smaak in my mond gelos, voel hulle kon my darem te moet kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach-weg & Marine-rylaan 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNGE3OWEwLTA4ZTEtNGEyYS1hZmZmLWZmNjllZDkzY2YyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854050649675 30.378358317197