Dumela Flat 4
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 5 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rene K - Sep 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rene K
Saam met vriende
Rustig en maklik.
Die verblyf was aangenaam. Hulle was besig met renovasies wat steuring veroorsaak het. Daar was ook 'n baie sterk reuk van verf want hulle het die woonstel bokant ons geverf, wat nie aangenaam was nie, maar dit is verstaanbaar. Ek beskou dit belangrik dat die plekke sal verval as hulle dit nie in stand hou nie, veral met die vog.
Nadine S - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nadine S
Gesin met klein kinders
Is wonderlik sal weer daar gaan vakansie hou.
Dit was skoon netjies naby aan die see baie veilig staff was baie behulpsaam gewees. Sal baie graag weer daar gaan bly.
Ruan V - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ruan V
Gesin met tieners
Teleurstelling.
Die plek was regtig vuil toe ons daar aankom, die yskas het water gelek, maar ek moet ook sê nadat ons daaroor gekla het het hulle dit reggemaak.
Andre J - Feb 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andre J
Gesin met klein kinders
Baie lekker gewees en die klein kinders was beslis nie verveeld nie.
Ek is baie tevrede met Dumela. Jy kan winkels toe loop en die strand is loop afstand, nie soos ander plekke se loop afstand maar dit vat jou 'n halfuur nie. Die speelplek vir die kinders is ook baie mooi en daar is meer as genoeg mooi braaiplek. Sal beslis weer daar gaan bly.
Amanda S - Mar 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Amanda S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjies en byna op die strand.
Ons het baie lekker gebly, so lekker dat ons 'n dag gemis het! Ons het die dag wat ons moes vertrek gedink dat ons eers die volgende oggend moet ry! Dit was nogal snaaks want ek en my vrou is baie presies wat datums en tye betref.
Gaste wat na Dumela Flat 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |