LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dundi Lodge | LekkeSlaap
+63

Dundi Lodge

Luukse Enkelkamer
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Luukse verblyf in 'n en suite-kamer. Sjerrie met aankoms.Tee, koffie en beskuit in die kamer. Daar is lugversorging, verwarming, DStv, met LCD-TV's en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief. Tariewe sluit in: Luukse en suite-akkommodasie, sjerrie met aankoms en ontbyt. Tariewe sluit uit: Telefoonoproepe, wasgoed en skoonmaakdienste, asook fooitjies. Aankope by die lodge. Drankies, insluitend kroegie en wyn vanaf ons kelder en wynlys. Vervoer per lug of pad. Wildkyk-toere.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Standaardkamer
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is nie so ruim soos die res nie, maar is toegerus met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer en 'n privaat patio. Geriewe sluit in: sjerrie met aankoms, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, verwarming, platskerm-TV's met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief. Tariewe sluit in: Luukse en suite-akkommodasie, sjerrie met aankoms en ontbyt. Tariewe sluit uit: Telefoonoproepe, wasgoed en skoonmaakdienste, asook fooitjies. Aankope by die lodge. Drankies, insluitend kroegie en wyn vanaf ons kelder en wynlys. Vervoer per lug of pad. Wildkyk-toere.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suites is bietjie groter as die standaard luukse suites. Hierdie kamers is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die geriewe in hierdie kamers sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n kluis, verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kroegie met koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief. Tariewe sluit in: Luukse en suite-akkommodasie, sjerrie met aankoms en ontbyt. Tariewe sluit uit: Telefoonoproepe, wasgoed en skoonmaakdienste, asook fooitjies. Aankope by die lodge. Drankies, insluitend kroegie en wyn vanaf ons kelder en wynlys. Vervoer per lug of pad. Wildkyk-toere.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Suite
Vanaf R2 570
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim slaapkamer is smaakvol gemeubileer en toegerus met 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer. Die suite het 'n privaat leefarea en patio en kyk uit oor die swembad. Daar is ook 'n private studeerkamer-area. Dié suite het 'n groot balkon met luierstoele en 'n etenstafel buite.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief. Tariewe sluit in: Luukse en suite-akkommodasie, sjerrie met aankoms en ontbyt. Tariewe sluit uit: Telefoonoproepe, wasgoed en skoonmaakdienste, asook fooitjies. Aankope by die lodge. Drankies, insluitend kroegie en wyn vanaf ons kelder en wynlys. Vervoer per lug of pad. Wildkyk-toere.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Herehuis
Vanaf R4 720
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die herehuis is ideaal vir 'n groot groep aangesien dit slaapplek bied vir 6 gaste. Dit bestaan uit 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-leefarea. Dit het ook dieselfde geriewe waar onder lugversorging, gratis WiFi, 'n kluis, verwarmers, TV's met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief. Tariewe sluit in: Luukse en suite-akkommodasie, sjerrie met aankoms en ontbyt. Tariewe sluit uit: Telefoonoproepe, wasgoed en skoonmaakdienste, asook fooitjies. Aankope by die lodge. Drankies, insluitend kroegie en wyn vanaf ons kelder en wynlys. Vervoer per lug of pad. Wildkyk-toere.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 1 persoon)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airport Boulevard 4, Rooipad, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MDY4MjI1LTFmOTctNGY4NC1hMTBlLWM0N2FmMzUxZWY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 1 persoon) 38 5 1 5 4 Airport Boulevard Rooipad 8870 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.630449 20.322944
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!