Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Dundonald Lodge
- Selfsorg
- Dundonald Sunrise Suite
- Selfsorg
- Dundonald Studio
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, induksieplaat en 'n elektriese braaipan in.
- The Karibu Suite
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet 'n register voltooi en 'n Suid-Afrikaanse identiteitsdokument of paspoort (slegs buitelanders) toon wat geskandeer sal word.
Dundonald Lodge het 'n solderarea wat deur 'n leer bereik kan word. Dit is nie geskik vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Hierdie lodge is rolstoeltoelvriendelik.
Port Elizabeth het ongelukkig nie betroubare vervoer nie, maar Uber en minibus-taxis is wel beskikbaar.
Die Lodge is 'n aparte gebou en word as 'n volledige eenheid verhuur. Die Sunrise Suite en Studio is apart beskikbaar. Neem asb. kennis dat die Studio deel van die Sunrise Suite vorm.
Weens die langdurige droogte het Port Elizabeth gereeld waterprobleme, maar dié verblyf het privaat watertoevoer. Gaste moet dit egter spaarsamig gebruik. Daar is ook 'n kragopwekker vir beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Lloyd Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang