Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dune View Cottage

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Dune View Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hermanus B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage with the best view.

Dune View Cottage was one of the best places that we have ever stayed at. It is peaceful and quiet. The cottage is located in a quiet area surrounded by friendly locals. Would definitely recommend and book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Familie vakansie.

Ons familie het ons tydjie by Dune View Cottage verskriklik geniet. Die plekkie is beter as die fotos en mens het onmiddellik tuis en ontspanne gevoel. Dit is baie stil en geen ligbesoedeling nie, so jy kan die sterre mooi helder sien. Die gasheer, Payge, is baie behulpsaam, kommunikeer vinnig, en daar's 'n helper nie ver van die huisie af, wat jou met enige iets sal help. Die enigste ding is dat jy wel met 'n 1,5 km sandpad ry om by jou eindbestemming uit te kom, so 'n 4x4, bakkie, SUV of verhoogde kar is aanbeveel. Ons sal vir seker terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful home away from home. Perfect for a couples' getaway.

Perfect accommodation for our needs. The staff were amazing and we had more than we can ask for. We will definitely be returning and will give a five-star recommendation to anyone considering this venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees, net 'n probleem om te stort as die krag af is.

Mooi en stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome Sodwana break.

More than what you need for a Sodwana holiday. And the owner, Payge, was very friendly and helpful. Dune View will definitely see us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simonè E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simonè E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie is skoon en netjies en die omgewing pragtig.

Payge is baie gasvry en die huisie was mooi netjies. Sal beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Stil area en baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquillity and peaceful.

A true rural area experience. Even the cattle that freely roamed around was exciting and makes it even more pleasurable to see how calm and peaceful they are.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing! Cozy!

Page, you are awesome!. We will definitely stay at Dune Cottage again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Own space and comfortable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Garth F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Stay was pleasant at Dune View Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice unit with a relaxed atmosphere.

However, although there is a generator for power failures, we were not aware that no electricity meant no water at the unit either as the water requires electricity to be pumped from the borehole. So take extra water with you. The generator will only be in operation for short periods of time, but if you have a desperate need, the owner will run it for a half hour or so. A very pleasant place to stay. Also have a torch or back up lamp for power failures, there was a torch supplied at the unit, but it was not in working condition. We loved our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great.

Sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die plekkie was stylvol en pragtig en skoon, ons het heerlik gebly en sal die enige tyd aanbeveel vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We are really impressed with Dune View Cottage. It is home away from home. The cottage itself is very clean and welcoming. You have a beautiful view. The owners are very friendly and helpful. We just want to thank you for your hospitality and for assisting us where you could.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis weg van die huis af.

Ons is regtig beïndruk met Dune View Cottage. Dit is 'n huis weg van die huis af. Die kothuis self is baie skoon en verwelkomend. Jy het 'n pragtige uitsig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons wil net dankie sê vir die gasvryheid en dat julle ons gehelp het waar julle kon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Asheem P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asheem P

Wonderful location and views, excellent hospitality.

The hosts are helpful from the moment of arrival in Sodwana, to reach the cottage by sandy road. The cottage is tastefully furnished and very comfortable. The little details make it feel like home from home. All in all a five star experience. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic cottage with a stunning view of the dunes and fabulous sunsets.

We had an awesome stay at the Dune View cottage, in fact we decided to stay longer! Payge blessed us with fresh eggs and guavadillas for breakfast! Lovely views all around! Very central but not near the noise and bustle of Sodwana. Highly recommend!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantastiese kothuis met 'n asemrowende uitsig oor die duine en pragtige sonsondergange.

Ons het heerlik gebly by Dune View Cottage, ons het selfs besluit om langer te bly! Payge het ons geseën met vars eiers en guavadillas vir ontbyt! Lieflike uitsigte orals. Baie sentraal, maar nie naby die geraas van Sodwana nie. Word hoogs aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel K
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly! Alles wat ons nodig gehad het! Alles was baie skoon en modern. Vriendelike personeel!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, private cottage with a great view.

Really enjoyed the privacy and view from this cottage. Modern and catered for all our needs. The host was great, loved the open plan space. The directions weren’t great to find the place, but we enjoyed everything else.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K

Very nice place.

It was a really nice place to stay, with a good braai area and a beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfried B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect place in The Dunes.

This is a really wonderful place. Two things we found outstanding: the hospitality of our host, Payge, and the location of the cottage. Payge was the perfect host, easy to communicate with, full of useful advice on everything, she made us feel at home immediately. The cottage has a wonderful balcony overlooking the dune landscape, a perfect place to sit and relax and admire the view or have a sundowner. We had a great time and especially have to thank Payge for getting us in touch with Peter who took us on an amazing tour of the turtles.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Perfekte plek in The Dunes.

Dit is 'n wonderlike plek. Twee dinge wat ons uitstekend gevind het: die gasvryheid van ons gasheer, Payge, en die ligging van die huisie. Payge was die perfekte gasheer, maklik om mee te kommunikeer, vol nuttige wenke oor alles, sy het ons dadelik laat tuis voel. Die huis het 'n wonderlike balkon met uitsig oor die duine, 'n perfekte plek om te sit en ontspan en die uitsig te bewonder of 'n skemerkelkie te geniet. Ons het 'n lekker tyd gehad en wil veral Payge bedank dat sy ons in kontak gebring het met Peter wat ons op 'n wonderlike toer van die skilpaaie geneem het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy J
Enkelreisiger

Baie mooi, gemaklike verblyf.

Die verblyf was baie mooi en netjies, en daagliks skoongemaak. Dis baie stil en rustig met 'n groot dek en pragtige uitsig. Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinz V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heinz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Baie gerieflike woonstel met persoonlike aandag aan detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gottfried K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gottfried K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and lovely view.

We had a very relaxing time even though the power/water did switch off, but we had been warned. Very rustic accommodation but comfortable. Lovely deck with a stunning view. Be prepared for small inconveniences, but for the price very good value. The owner was very accommodating in everything and we really found her to be a most helpful and friendly lady.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dune View Cottage se terugvoer

Thank you for coming to stay, I enjoyed having you here. I have now installed a generator so there should be no further Eskom power issues.

Dune View Cottage
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Othungwini-pad-omgewing, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7lGl5vcZVyUkRogzxeSU2GbWerJ3CoIwBdBg2EAJi6w4KXGP5A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Othungwini Rural Area Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.496499 32.660366626984