Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunelm Gasteplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juanélle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir Dunelm Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eduard L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig luukse slaapplek.

Ek en my vrou het Dunelm baie geniet. As jy net wil gaan rus is dit die plek. Baie mooi omgewing. Die huisie is ook goed toegerus en baie netjies. Ons sal enige tyd weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Nr 6 is die beste vir uitsig oor die vallei, geen obstruksie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleonora M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleonora M

Peaceful.

The cottages are extremely clean. The kitchen is well equipped. The furniture and linen are classy. Beautiful mountain scenery on a peaceful farm. The two donkeys were so sociable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie S
Gesin met tieners

Baie lekker!

Ja, lekker gebly. Het alles baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilet S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, pragtig!

Dankie Ronel en personeel vir 'n heerlike wegbreek op julle gasteplaas. Dit was so lekker rustig en pragtig. Ek en my man sal graag weer soontoe kom. Die huisies is pragtig gerieflik, skoon en modern! Ons het ook heerlik gestap en bergfiets gery oral op die plaas. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie P
Gesin met tieners

Mooiste uitsig, rustige omgewing, goed toegeruste eenheid.

Hierdie was ons tweede besoek. Sal Dunelm beslis aanbeveel. Baie vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alanie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die perfekte wegbreek.

Ons het Dunelm baie geniet, daar was baie om te doen, maar ook genoeg stilte en privaatheid om te rus. Ons sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilly P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjies en skoon plekkie. Sal vir seker weer besoek.

Plekkie is pragtig, baie netjies en skoon. Kan dit vir seker aanbeveel. Linne en kombuisware is van goeie kwaliteit. Alles silwerskoon. Plekkie is goed ingerig. Dalk net aanwysings gee vir gaskaggel en kyk na bad- en wasbak se proppe, wat nie seël nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, mooi, skoon and lekker groot huis!

Huis en kombuis is goed toegerus. Plek is nuut en baie skoon. Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst W
Saam met vriende

Ons het by Dunelm blyplek bespreek vir 'n troue wat by 'n nabye plaas gehou was. Ons het dit baie geniet!

Die blyplek was ongelooflik netjies en goed uitgerus en die veiligheid was puik. Die natuur en omliggende areas is asemrowend. Die stilte op die plaas maak dit 'n goeie plek om weg te breek van die stad en die vriendelike plaasdiere maak dit 'n volwaardige belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Ernst.
Ons hoop om julle weer te sien!
Vriendelike groete

Dunelm Gasteplaas
Jolanda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was absoluut fantasties. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en het die ekstra myl gestap om aan ons wense te voldoen. Die vakansie het ons verwagtinge oortref. Heerlik rustig met pragtige uitsigte en 'n plaasgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicorene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicorene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en rustig, vreeslike mooi uitsig.

Die eenheid was netjies en skoon. Die gasvrou dink aan alles, sap en melk was reeds daar gewees, charcoal en blitz ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Die chalet is pragtig en baie skoon en netjies, ons het dit baie geniet, pragtige uitsig en die donkies en llama wat rondloop is te oulik. Ons sal definitief weer teruggaan soontoe wanneer ons Clarens besoek, ek wil nêrens anders bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raylene W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raylene W

Skoon, netjies, stil, natuurskoon.

'n Heerlike tyd gehad. Die gaskaggel was 'n fantastiese bonus! Sal vir seker die lieflike blyplek vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

Skoon, gerieflik, mooiste uitsig, kaggel heerlik. Wyn en eetgoed spesiaal. Swembad 100% in somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas met die mooiste uitsigte.

Baie gerieflik, netjies, skoon, pragtige uitsig, baie goed geleë, naby Clarens, Golden Gate en Fouriesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas met 4 ster akkommodasie baie na aan Clarens.

Die huisies is baie netjies en goed ingerig en van 3 tot 4 ster-gehalte. Ons was in eenheid 6 en het 'n baie mooi uitsig gehad oor die vallei. Die plaas is 'n werkende plaas wat ideal is vir gesinne waar die kinders the plaasdiere kan sien. Het paaie waar mens met bergfietse kan ry en wild besigtig. Baie mooi swembadarea, ook ideaal vir gesinne in die somer. Sal definitief weer Dunelm besoek, baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jammer, kan nie in woorde beskryf, perfek, prentjiemooi.

Ligging, netheid, vriendelikheid, waarde vir geld, 10 uit 10, sien my beslis weer, het reeds oorgedra aan vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Netjies en volledig toegerus.

Ons het 2 aande oorgeslaap vir 'n troue op 'n ander plaas. Akkommodasie was perfek geleë en van die netjiesste, skoonste en mooiste ooit. Chalet was volledig toegerus. Die kaggel was perfek in die koue en nat weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend lekker gewees.

Uitstekend lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

An awesome farm experience with great views.

Great place between Clarens and Fouriesburg. Peaceful and quiet on the farm, very relaxing and rejuvenating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Thank you for the review Greg! We hope to see you again soon!

Kind regards
Dunelm Guest Farm

Dunelm Gasteplaas
Grethe D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grethe D
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi en rustig.

Sal beslis weer daar gaan bly, dit was vir seker waarde vir geld en fantastiese verblyf en diens. Plekkies is baie netjies, skoon en ruim. Kinders het die diere vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanel G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanel G
Gesin met tieners

Baie mooi omgewing, goed geleë naby Clarens

Goed ingerig, baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valdi S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valdi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan op die plaas!

Naby Clarens en Golden Gate. Wonderlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend netjies, skoon en modern.

Die eenhede is uitstekend geleë, baie mooi uitsigte op die berge. Die wooneenhede is ongelooflik nietjies, skoon en baie modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

See below.

Absolutely lovely weekend away on a gorgeous farm. Such a great find! The beds were extremely comfy and the views were spectacular. It felt extremely safe and secure. Awesome braai with view. Great mountain bike trails. Best best place ever to go! Will definitely be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Die verblyf was baie netjies en mooi. Ons het dit vreeslik geniet. Gasvrye eienaars en so dierbaar om ons spesiaal te laat voel deur sherry en soetigheid ons mee te verwelkom. Sekerlik die skoonste blyplek wat ek nog by was. Mooiste uitsig. Ons sal vir seker weer by hulle kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Enkelreisiger

Ongelooflik lekker plek om te kuier en te ontspan.

Die eienaars is baie vreindelike en hulpvaardig. Baie lekker plaas om op te bly, weg van al die stad geraas. Oulike stap roetes en ongelooflike lekker swembad wat uitkyk op die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani D
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit is die netjieste plaas waar ons nog by was. Die gashere is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike plek vir kinders en volwassenes. Mooiste omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Shani. Ons waardeer jul ondersteuning.
Mooi bly en ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Juan en Ronel

Dunelm Gasteplaas
Ronel O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon, rustigheid

Ons verblyf by Dunelm was so spesiaal. Ons het verlief geraak op die natuur, die plaas, die rustigheid. Die klein lammetjies het ons harte gesteel. Baie dankie Ronel en Jean vir al julle gasvryheid. Al die spesiale ekstras soos die wyn, chocolates en koekies in die huisie. Ons het die diere op die plaas so geniet. Sal defenitief weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Dankie Ronel, ons geniet dit as mense soveel belangstelling toon in die plaas lewe en die natuur. Dit was ook lekker om julle te kon ontmoet.
Sien uit om julle weer te sien.
Groete, Juan en Ronel.

Dunelm Gasteplaas
Caren S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi!

Pragtige, netjiese selfsorghuis met mooi uitsig. Als was netjies en skoon. Kan aanbeveel vir enigeen wat hou van natuurskoon, rustigheid en wat 'n wegbreek benodig. Dankie Jean en Ronel vir die vriendelike ontvangs - als was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Hallo Flip,

Dankie vir julle besoek, dit was 'n plesier om julle hier te kon hê en lekker om julle te ontmoet.
Hoop ons sien julle weer! Voorspoed met die boerdery!

Groete,
Juan en Ronel

Dunelm Gasteplaas
Jacqui A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Fantastic view from our cottage. Everything you need from a self-catering unit, plus thoughtful extras. Lovely walking trails on the property. Only 15-20 min drive to Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location.

A must see, definitely.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte ligging.

'n Moet sien, beslis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melani J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani J
Gesin met tieners

Alles was perfek en net soos ons daarvan hou.

Dunelm het al die gerief en bederf wat ons wou hê en het boonop 'n uitsig. Die verblyf is perfek en uitstekend geleë. Ons gee 6 uit 5 vir die kaggel en gaan sommer vinnig weer terug soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die weer het nie saam gespeel nie, maar die verblyf was uit die boonste rakke.

Die huisie is 100% ingerig en baie netjies. Mens voel sommer tuis met die intrapslag. Daar was beslis in alles voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm K
Gesin met klein kinders

Ongelooflik! Baie dankie Ronelle!

Naby alles maar met spasie en rustigheid. Ronelle en familie is ongelooflik vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorinda M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorinda M
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing en verblyf.

Hartlike ontvangs van Juan en Ronel, hulle maak seker gaste voel welkom en bederf vreeslik met ekstra goedjies wat jy nie verwag nie. Huisie is uiters goed uitgerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry. 'n Groot pluspunt is dat ons self op die plaas kon rondry en het heelwat wild gesien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krishna G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Krishna G
Gesin met klein kinders

Quite relaxing break.

We enjoyed our stay at Dunelm. Juan and Ronel are great hosts. The game drive was awesome and the scenery spectacular. Thank you for making our stay so enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en asemrowend mooi.

Pragtige plaaslewe tussen die mooiste berge. Mooi natuur en die skape wat doer onder blêr en wei het absolute net die ding gedoen. Wooneenheid was van baie hoë gehalte. Baie dankie vir al julle vriendelikheid. Ons sal beslis weer die plek besoek en hopelik sal die swembad dan voltooi wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Hi Annemarie,
Baie dankie vir julle terugvoer. Dis altyd lekker om al die nuwe mense te ontmoet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Juan en Ronél

Dunelm Gasteplaas
Le-sheil E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-sheil E
Gesin met klein kinders

Baie lekker, vriendelike diens, ideaal vir 'n gesin met kinders.

Ons het baie lekker gebly. Alles was net reg, en ek sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Saam met vriende

Bitter lekker!

Ons het 'n paar goedjies vergeet vir die naweek en hulle was meer as bereid om te help. Dis so mooi en netjies, ons sal enige tyd weer teruggaan! Dit was regtig baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad P
Saam met vriende

Sien sterre.

Uitstekende verblyf met pragtige uitsig. Eienaars baie virendelik en hulpvaardig. Sal die gasteplaas enige tyd aanbeveel vir familie en vriende. Sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Halo Conrad

Dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete en mooi bly.
Juan en Ronel

Dunelm Gasteplaas
Bettie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie B
Saam met vriende

Luuks, stylvol en bekostigbaar.

Ons het baie lekker by Dunelm Gasteplaas gekuier. Kan dit voorwaar aanbeveel. Luuks, stylvol en baie netjies, diens baie goed, het baie welkom gevoel. Sal definitief weer 'n plan maak om soontoe te gaan. Lekker naby Clarens en Fouriesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riek L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riek L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Oortref verwagtings en smaakvol ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrix Gs B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix Gs B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie meer ontvang as wat ons verwag het!

Wat 'n positiewe ervaring. Dis 'n pragtige plek, baie netjies en volledig toegerus. Gasvrye en vriendelike eienaars. Dit was voorwaar 'n wonderlike ervaring. Beveel dit vir seker aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Beatrix. Dit is 'n plesier om mense soos julle hier te verwelkom. Dit was lekker om julle hier te kon hê.

Dunelm Gasteplaas
Carina W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Pragtige en baie rustige plekkie met asemrowende uitsig. Chalet is volledig uitgerig en het ons verwagtings oortref. Baie vriendelike en behulpsame gasheer, gasvrou en personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

More Carina,

Jammer julle moes so kort kuier! Hoop om volgende keer meer van julle te sien! Bly julle het julle kuier by ons geniet.

Groete
Juan en Ronel.

Dunelm Gasteplaas
Lucille Z - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille Z
Gesin met klein kinders

Stylvol, gemaklik en gasvry.

Baie gasvry ontvang, pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Goeiedag Lucille,

Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer. Mooi bly!

Groete
Juan en Ronel.

Dunelm Gasteplaas
Marise R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf en gasvrye ontvangs

Die verblyf was pragtig en netjies met ‘n onverbeterlike uitsig vanaf die stoep. Lieflike en gasvrye ontvangs en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Hi Marise

Vreeslik dankie, ek is bly julle het lekker gebly.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Tuanique van Blerk
Dunelm Gasteplaas

Dunelm Gasteplaas
Bianca B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca B
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer, fantasiese uitsig oor berge met heel wat om te doen.

Heerlike rustige atmosfeer, naby aan alles, goeie diens met baie staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas, pragtige omgewing, pragtige verblyf en lieflike mense.

Verlustig jou in die lieflike omgewing, skape wat blêr op pad kraal toe en dalk 'n eland of twee wat verbystap. Hier kry dit alles nuwe betekenis. Die pragtige chalet en lieflike mense maak van Dunelm 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Goeie dag Japie,

Ons is bly julle het so lekker gebly, sien uit vir julle volgende kuier!

Lekker dag,
Tuanique
Dunelm Gasteplaas

Dunelm Gasteplaas
Henriette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, lekker en so mooi!

Sien gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Hi Henriette,

So bly julle het lekker gekuier!! Hoop ons sien julle gou weer hoor.

Tuanique,
Dunelm Gasteplaas

Dunelm Gasteplaas
Gerhard H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het absolute rustigheid ondervind.

Ons is vriendelik ontvang en was aangenaam verras met die ligging, netheid en vlak van fasiliteite van die akkomodasie. Die plaas is ook gerieflik geleë en 'n mens kan binne 'n halfuur in Clarens wees. Dit is ook relatief naby Golden Gate Nasionale Park. Die natuur en rustigheid wat ons ervaar het was die eerste prys! O ja, daar is heelwat wild op die plaas en staproetes as jy sou rusteloos raak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunelm Gasteplaas se terugvoer

Goeiedag Gerhard,

Dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier. Kom maak gerus weer 'n draai.

Groete
Juan en Ronel

Dunelm Gasteplaas
Minda V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minda V
Saam met vriende

Goeie verblyf as jy vars lug en stilte soek.

Baie naby aan Clarens. Goeie verblyf as jy vars lug en stilte soek. Die gaskaggel is vir seker 'n aanwins in die Oos-Vrystaat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louw C
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gebly en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janette H - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janette H
Gesin met tieners

Lovely accommodation

Great place to stay with stunning mountain view and walks, yet not to far from town. I'll highly recommend it to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhYzVjMzE0LWJjNzYtNGRmNy1iMDYxLTlhYzRiN2JlNDZhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 R711 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.634630142037 28.369799852371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem