Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunesberry

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 40 resensies vir Dunesberry
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Grant K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant K
Gesin met klein kinders

Place is well situated, with the beach just a few steps away.

Absolutely fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine S
Gesin met klein kinders

Gorgeous little hide away.

Absolutely loved it. Beautiful finishing, good quality appliances.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Qaanita A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Qaanita A
Saam met vriende

Calming.

I booked this place as a gift to my parents, and they loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy D
Gesin met tieners

Our stay was amazing.

For the price, it was more than expected. Cosy little place within walking distance to the beach, waterfront, and the Jolly Roger. The cottage just needs an ironing board and some coasters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shiree F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shiree F
Gesin met klein kinders

Rustige familie wegbreek.

Ons was so beïndruk met die huis. Die huis is so pragtig. Ons was bietjie hartseer toe die naweek verby was. Ons beplan om weer te bespreek. Ons check net gou ons kalenders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne R
Saam met vriende

Fantasties! Sal beslis weer kom kuier by Dunesberry.

Pragtig ingerig, van skottelgoedwasmajien, wasmasjien en gasplaat vir "loadshedding". Baie rustige straat. Sal beslis dit vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal R
Saam met vriende

Beautiful cottage and scenic surroundings.

I and 2 of my girlfriends spent the weekend at Dunesberry Cottage. We loved how the cottage is furnished and its proximity to the beach. However, we feel that it required more of the basics, like an extra toilet roll for each bathroom, an axe to chop wood, a fire stoker, tea, coffee, sugar in jars on arrival, hand sanitiser in bathrooms and air freshener. An inverter is definitely needed for loadshedding. The cottage is very beautiful as well as the surroundings but we had a few weird, suspicious incidences of men showing up at the cottage claiming to be sent by some woman named Charlene, and random guys showing up with lists for various donations. As we were only females, it did make us feel anxious a bit and our security was threatened but overall, it's a very nice quiet place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme D
Gesin met klein kinders

We enjoyed every moment!

It's close to everything and a very beautiful and cosy house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kurtley A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurtley A
Saam met vriende

Dit was 'n fantastiese kuier. Diesee is naby en dit was baie veilig. Sal beslis weer gaan.

Great experience en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B
Gesin met klein kinders

Netjiese en mooi verblyf.

Pragtige huisie. Netjies en skoon. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendr J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendr J

Fantasties gesinswegbreek.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not for the blocked drains and toilet, braai area needs loads of cleaning and reno. A rather pleasant stay.

Fix toilets and drains! This is disgusting! Cut trees at braai area, do some touch-ups. Clean couches!

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiré C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré C
Saam met vriende

Lovely light and breezy accommodation. Typical beach decor and upmarket.

Everything one needed was available including a lovely kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig B
Saam met vriende

This unit needs some attention.

Dishwasher does not work. Braai light broken - loose damaged unit on floor / shower in 2nd bathroom leaks between bath and glass panel on the floor. Tone and consideration of letting agent disgusting! We were 30 mins late dropping off the keys - despite loadshedding that morning - zero consideration! Did they expected us not to try and clean up without the non-working dishwasher. No comment like "How was your stay? Or any issues? Where are the keys should have been here by 10am."

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies goeie ligging as jy die stilte verkies.

Kan net braaigeriewe byvoeg by kombuisware.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P

'n Tuiste na 'n dag op die strand, gerieflik vir binne of buite leef met alles wat nodig is om net te kan rus en ontspan. Netjies, skoon en stylvol.

Baie goeie ligging weg van die besige deel van Paternoster met 'n kort stap tot by die see en rotse, beste vir vroeg oggend of skemeraand besoeke. Stil omgewing met volop voëls in die omgewing, en die nonnetjies uile en kransvalke wat elke dag en nag sigbaar en hoorbaar was, was 'n bonus. Die gedruis van die see is hoorbaar snags en die Cape Columbine Natuurreservaat is net om die draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik V
Gesin met tieners

Heerlik, skoon, netjies, ligging perfek.

Sal weer kom. Dit sê mos alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle P
Saam met vriende

Very comfortable but missing a few minor bits to compliment the stay.

I think what is missing that many places do offer (and we get used to this) is a small amount of coffee, sugar, tea a little hand soap, toilet spray, some basic spices, salt and pepper. A friend was with us who flew in from JHB and was very unprepared with regards to coffee etc. and we could only get to the shops in the morning. The cottage was very well appointed and we were most comfortable and the location is perfect. I would mention that the shelf in the spare room next to the bed is a danger (I almost hit my head twice on it) and the bath shower needs a slip mat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha N
Saam met vriende

Excellent accommodation in a wonderful place.

Great accommodation, very comfortable. Walking distance to a beautiful beach. Great restaurants down the road. Paternoster is worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met vriende

Baie baie lekker en rustig.

Plek het alles wat mens wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Illana H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Illana H
Saam met vriende

Was 'n onvergeetlike naweek saam met vriende.

Dunesberry is 'n baie oulike cottage. Ons het baie lekker gebly, daar is egter geen skerp messe nie en die messe se punte is alles afgebreek. Daar is ook geen snybord in die kombuis nie. Niks ekstra komberse vir wanneer dit koud is soos die naweek wat ons daar was nie. En die DStv se remote se batterye was pap so die klank wat op mute was kon ons nie aankry toe die rugby op was nie. Behalwe vir dit was dit baie lekker om daar te bly en het die vriende wat saamgekom het ook gesê hulle sal weer na die cottage gaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Gesin met tieners

Baie lekker naweek!

Huis baie mooi gemeubileerd en baie netjies. 'n Groter pan in die kombuis sal baie help. Sal enige tyd weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Die huisie voldoen aan alles.

Alarm aktiveer nie altyd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy G
Gesin met tieners

Excellent value for money.

Great location with quality restaurants within walking distance. We enjoyed our glass of wine on the little stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met vriende

Very pleasant and comfortable!

It was everything we expected and more!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, gerieflike, skoon plek, maar het my bedenkinge.

Dunesberry is 'n moderne ruim huis met mooi kamers, kombuis en badkamers. Daar was egter 'n paar goed wat pla: Die braai-area is onprakties met min privaatheid. Daar was geen koffie, tee, suiker of melk nie. Tans is daar boukonstruksie aan die gang op 3 verskillende persele langsaan die eiendom - geraasvlakke was hoog Vrydagmiddag en Saterdagoggend. Takke van bome skuur teen die dak op die agterste stoep - baie steurend in die nag. Op die webblad is daar 'n kaggel in die sitkamer (hoofrede hoekom ons die huis gevat het). Die kaggel bestaan egter nie meer nie - daar is nou 'n dubbeldeur wat lei na die agter stoep. Daar is wel 'n klein metaalstofie in die hoek en 'n verwarmer. Wat my aanbetref is dit 'n vals advertensie. Om op te som - duur en nie wat ons verwag het nie. So, ek sal Paternoster aanbeveel maar nie Dunesberry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne B
Gesin met tieners

Pragtige plekkie.

Enigste kritiek is die klamheid van die vertrekke. In die winter is 'n tuimeldroër beslis nodig. Alles bly nat, veral die handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel B
Gesin met klein kinders

Snoesig gedurende die storm.

Ons het lekker gebly by Dunesberry. Alhoewel jy nie direk op die branders uitkyk nie, is jy sleg 'n klipgooi van die see. Die eenheid is pragtig gemeubileer. Dit was gerieflik en goed toegerus, met alles wat jy moontlik kon nodig kry. Dis winter in die Kaap en daar het 'n storm inbeweeg, maar ons was snoesig en het die 'koolstofie' die hele naweek laat brand. Ons het lekker rondgeloop en gekuier in Paternoster en het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann M
Gesin met tieners

Fantastic location. Definitely our new preferred place to stay in Paternoster.

Dunesberry is situated in the best possible location in Paternoster. The house was clean and modern. Pictures on the website should be updated though. The electric blankets is a fantastic personal touch. Definitely our new preferred place to stay in Paternoster. It's really close to the beach. The break equipment could be updated somewhat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese ligging. Beslis ons nuwe voorkeurplek om in Paternoster te bly.

Dunesberry is geleë op die beste moontlike plek in Paternoster. Die huis is skoon en modern. Foto's op die webwerf moet egter opgedateer word. Die elektriese komberse is 'n fantastiese, persoonlike ekstra. Beslis ons nuwe voorkeurplek om in Paternoster te bly. Dis regtig naby die strand. Die breekgoed kan effens opgedateer word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leana G
Gesin met tieners

Heerlike luuksheid by die see.

Baie goed toegeruste en smaakvol gemeubileerde akkommodasie. Sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J.s. K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J.s. K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dunesberry is beautiful, in good weather.

Confusing: the Dunesberry house number is on the left building, but the entrance is on the right, in the middle of a window party (no front door). But the alarm system works around both buildings. A second separate alarm system has been installed within the summer house, splitting the living area from the two bed- and bathrooms. Furthermore, typically a house by the sea, painted in white, gray and blue. The TV dates from the Middle Ages, so definitely bring books and magazines with you. Sitting outside with a strong wind is hardly possible: the braai is bricked up separately and divides the back garden in two, resulting in al lot of drafts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B
Gesin met klein kinders

Rustige wegkoms in 'n wonderlike huisie.

Dunesberry was 'n wonderlike plek om ons naweek weg te spandeer. Dit is in 'n stil straat en loopafstand na die strand. Die huis is baie goed toegerus ('n paar ekstra badhanddoeke sal wel goed wees). Die beddegoed is van uitstekende gehalte, die huis is uiters skoon en netjies, en stylvol versier. Die buitebraai het 'n heerlike atmosfeer. Goeie sekuriteit. Sal vir seker weer hier bly. (Nota: foto's op webwerf moet opgedateer word).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Howie G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Howie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, well appointed.

The TV is pre-historic. Surely a modern flat screen compatible with the rest of the establishment can be provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, bekostigbaar en veilig. Sal beslis weer daar bespreek.

Die blyplek is modern en met smaak versier, met die mooiste kleure. Stil en rustige straat. Letterlik 100 m vanaf 'n privaat strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa A
Gesin met tieners

We have enjoyed our stay, and surely will return.

The cleanliness and state of house was much more than I expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met vriende

Indrukwekkend, skoon, goed gemeubileer en classy.

Meubels, toerusting en kombuisware is beslis bogemiddeld. Decor is gemaklik, classy. Ruim, skoon en baie gerieflik. Duvets op enkelbeddens te kort vir lang volwassenes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debi B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Debi B

Beautiful, well equipped home.

We thoroughly enjoyed our stay at Dunesberry, even though it was raining. The house is beautiful and very well equipped and beds extremely comfortable. We suggest that mats be provided on the outside from the stoep to the lounge, as well as at the front door to wipe feet when it rains as the flooring became very dirty. The beams outside were also not working properly. A hook could be provided on the front door. The rubbish was left and laying on the ground next to the bin on our arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dunesberry is veilig, rustig en kan heerlik kuier saam met familie en vriende! Sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed - unfortunately very cold and rainy weather.

Attention to detail excellent. However, cottage extremely cold, as boarded up. The smell from the indoor fire unfortunately leaves a very unpleasant smell of smoke that permeates the whole area. This should not be a problem in the summer when it's possible to open up the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 35, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk4FQJ9OTNuPe747OgQdDGB1ezSr2mg64YOUgPBvUZOCafZdkpz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 35 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.812178739669 17.882787942167
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem