Dunescape Villa Six Holiday Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camel Thorn Street, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R2 444 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dunescape Villa Six Holiday Retreat is 'n stylvolle vakansiehuis geleë in 'n veilige landgoed in Swakopmund, 'n kusstad in Namibië. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat slaapplek bied vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Twee badkamers is toegerus met 'n stort, en die derde het slegs 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, koffiemasjien, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering. Die huis is ontwerp met gemak en elegansie in gedagte, en beskik oor moderne meubels, luukse linne en 'n warm, uitnodigende atmosfeer regdeur.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Camel Thorn Street, Swakopmund, Erongo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camel Thorn Street, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang