LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DuneSide Guest House | LekkeSlaap
+17

DuneSide Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pipe Fish-weg 29, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 284 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jou potensiële gasvrou en gasheer, Hanlie en Rudie, verwelkom jou graag by DuneSide Guest House wat luukse akkommodasie teen 'n bekostigbare tarief bied. DuneSide Gastehuis is in uMhlathuze, Richardsbaai, in die hartjie van KwaZulu-Natal geleë. Dit is die ware poort na die mees gesogte wildparke, strande, wildlodges en reservate in Zoeloeland. Dit is naby winkelsentrums, swemstrande en restaurante teen die water geleë.

Al die kamers is en suite en beskik oor lugversorging, 'n plafonwaaier, TV met DStv en WiFi. Al die kamers het 'n koningingrootte-bed, tafels en privaat verandas wat oor 1 van die 2 swembaddens uitkyk. Ander geriewe in die kamer sluit tee, koffie en toiletgeriewe in.

Die verblyf beskik oor 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Ander geriewe sluit 2 en suite-badkamers. Een het 'n bad en die ander een het 'n stort. Daar is ook 'n sitarea, 'n kombuis en lugversorging. Die eenheid het WiFi, 'n TV, DStv en 'n binnebraai.

Die gastehuis is ideaal geleë vir sakereisigers of oordeelkundige toeriste op soek na gerieflike akkommodasie in 'n private, rustige omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir DuneSide Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pipe Fish-weg 29, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink DuneSide Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 284
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 284
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pipe Fish-weg 29, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3Mzg4ZGRjLTM0MDktNGQ3YS1iNzhiLWIwNDkxZTJmNGMwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 284  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 29 Pipe Fish Road Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.776348655886 32.119538784027
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!