Dunkeld Place Guesthouse
Gastehuis
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hume-weg 36, Dunkeld, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Geen kinders onder 16
- Vanaf R2 000 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Dunkeld Place Guesthouse is in die hartjie van een van Johannesburg se mooiste en rustigste woonbuurte.
Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat pragtig versier is. Twee van dié kamers deel 'n sitkamer en kombuis. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en die gastehuis het groot vensters wat aan gaste vreedsame afsondering bied. Gaste sal na hul kamers begelei word en iemand sal hulle help met hul bagasie.
Die kamer het lugversorging, 'n kluis, lessenaar en gemaklik leunstoele. Verder is daar 'n haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste kan swem en die braaigeriewe gebruik.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Hume-weg 36, Dunkeld, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Dunkeld Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hume-weg 36, Dunkeld, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Geen kinders onder 16