LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dunning Country House | LekkeSlaap
+64

Dunning Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R617/Underberg-pad, Afrit 99 vanaf die N3, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 035 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dunning Country House bied bekostigbare, luukse verblyf in 'n pragtige en rustige omgewing op 'n werkende plaas. Gaste kan kies tussen B&B- of selfsorg-verblyf. Die plaas is naby Hilton, net 3 km van die N3 af, en net 20 minute se ry van Pietermaritzburg af.

Verblyf word aangebied in dubbelkamers met lugversorging en 'n verskeidenheid kothuise wat selfsorg-geriewe bied, sowel as sommige kamers wat gebruik maak van gemeenskaplike geriewe.

Die plattelandse huis is ideaal vir gaste om die Midlands Meander te verken, plaaslike kunsklasse te benut, of geleenthede by te woon soos die Midmar Mile, Comrades Marathon, Hilton Arts Festival, Art in the Park, Duzi Canoe Marathon of The Royal Show.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Dunning Country House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langs die R617/Underberg-pad, Afrit 99 vanaf die N3, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dunning Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 035
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 035
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R617/Underberg-pad, Afrit 99 vanaf die N3, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiNDQzMDUwLTEwM2YtNDhlOS04ZjdhLTQ3ZGNlZWMwMjNkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 035  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 Off the R617/Underberg Road Exit 99 off-ramp on N3 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.529297 30.221631
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!