Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piketberg Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Ancil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Piketberg Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Heather V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple, friendly, pleasant.

Beautiful view, wonderful hosts, clean; great for an overnight stay while passing through. Thank you so much.

Elmar D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmar D
Besigheidsreis

Soos bo.

Asemrowende landskap/omgewing. Baie lekker gebly, net té kort, sal definitief langer bly in die toekoms.

Sonia V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonia V
Besigheidsreis

Oorslaap vir besigheid.

Die eenheid voldoen aan alles wat mens nodig het vir oorslaap tydens besigheidsreise. Die restaurant is steeds onder restorasie, reel vooraf vir etes of neem eie saam. Die warmwatertye moet eerder vooraf kommunikeer word, indien jy laat middag inklok kan dit 'n probleem wees om betyds te stort. Die fotos vir die eenheid wat versoek is wys wel vol storte, terwyl dit 'n "badstort" ingehad het. Dit was teleurstellend.

Piketberg Guesthouse se terugvoer

Dankie Sonia vir die algemene 4 uit 5 resensie. Ons waardeer dit. Die bespreking was vir 'n self-sorg en daarmee sal gaste hul eie kos maak. Indien 'n gas ontbyt en aandete bestel, sal dit voorsien word. Die bespreking was vir A2 bespreek en dit wys 'n foto van 'n stort in die bad asook die beskrywing verwys daarna. Kan jy asb. vir ons laat weet waar jy dit gesien het en ons sal die moontlike fout regmaak. Baie dankie vir die algehele positiewe resensie.

Piketberg Guesthouse
Shireen H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shireen H
Gesin met klein kinders

Views for days!

Our stay was great. The view was spectacular, however it can do with some modern touches. The room we stayed in was very outdated. Guests enjoy the smaller things, like proper coffee and a newer TV. Otherwise, it's a very nice place.

Piketberg Guesthouse se terugvoer

Dear Shireen,
Thank you for the overall 4.4 out of 5 review. We do provide clean and comfortable accommodation with spectacular views at an affordable rate, as noted in your review. The new owners are currently upgrading and renovating the establishment and we appreciate your positive feedback. We hope to see you again in the future. From the entire team at Piketberg Guesthouse.

Piketberg Guesthouse
Berna-kay T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna-kay T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is altyd 'n wenner om daarheen te gaan!

Dunns Castle lewer kwaliteit verblyf. Ek sal dit oor en oor kies.

Leon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met vriende

Fit for purpose, I must say it has a great view.

Both rooms are the same price but not of the same quality. The other room has an older type fridge and a shower in the bath. There's a lot of renovation ongoing and from what I can envisage, it will be a lot better when done.

Simone D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte en vriendelike kliëntediens was alles behalwe presies soos op die foto's.

Asemrowende uitsig. Netjies, alles prentjiemooi.

Simone D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Die stilte was perfek.

Zarceaux W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarceaux W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en lekker!

Dit was werklik aangenaam. Dunn's Castle was meer as bereid om alles so gemaklik as moontlik te maak en ons sal definitief weer gaan.

Carien V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou kasteel met baie geskiedenis.

Ons het heerlik gebly in die gastehuis by Dunn's Castle. Is naby die hoofpad, maar klank word baie goed afgesluit deur die ligging van die geboue en bome. Daar was 'n verwarmer vir 'n ysige koue wintersaand en genoeg komberse. Ons het regtig heerlik gebly.

Nadine F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig vir 'n wegbreek.

Welkome ontvangs, netjies en mooi natuurskoon.

Delmarie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

We really enjoyed our one night's stay. The views are spectacular. I will definitely recommend Dunn's Castle to anyone.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
Leon V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met vriende

Golfing weekend overnight stay, a perfect stop-off.

Rooms were fit for purpose. Maybe add hand rails on the stoeps that are quite high especially at braai side.

Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R399, Vredenburg-weg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAada518626e85a1e54a4939b5b899dd7fe7c4e2b343fb58f01e7d95b2811e671c4ae012f5b282ce212d350310ffc7cde44778?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R399 Vredenburg Road 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.936809713455 18.746830245035
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem